OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,833 Episodes
1756 – 1776

Agri-uur: 28 Oktober, Kobus Laubscher

Ten spyte daarvan dat Suid-Afrika voedselsekerheid op nasionale vlak het, is daar egter algemene onsekerheid op huishoudelike vlak; met byna 20% van huishoudings wat geraak word. OFM-nuus se Bambatha Giko gesels met 'n onafhanklike landbou-ekonoom, Dr. Kobus Laubscher hieroor.
27 Oct 2022 10AM 21 min

Agri-uur: 28 Oktober, Heinrich Victor

Die negende veiling van die 2022/23-wolseisoen het vandeesweek plaasgevind met 'n aanbod van 7 100 bale. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
27 Oct 2022 9AM 3 min

Agri Hour: 28 October, Janine Ryan

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
27 Oct 2022 4AM 8 min

Agri Hour: 27 October, Minister Enoch Godongwana

Several policies and regulatory changes aimed at creating a competitive energy market in a bid to tackle load-shedding, are also underway. This is according to Finance Minister, Enoch Godongwana, during the 2022 medium-term budget speech yesterday. This comes as agricultural organisations have spoken out against load-shedding’s impact on producers’ ability…
27 Oct 2022 2AM 3 min

Agri Hour: 27 October, Kulani Siweya

The chief economist at Agri SA, Kulani Siweya, says Treasury’s plan to fix critical infrastructure, is a step in the right direction as this will bode well for the country’s economy. He spoke to OFM News’ Elsabé Richard-May following the medium-term budget speech, which was delivered by Finance Minister, Enoch…
26 Oct 2022 10AM 3 min

Agri-uur: 27 Oktober, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
26 Oct 2022 3AM 2 min

Agri-uur: 26 Oktober, dr. Jack Armour

Die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, lê vandag die mediumtermyn-begrotingsraamwerk ter tafel, en dr. Jack Armour, die kommersiële bestuurder van Vrystaat Landbou (VL) sê hulle hoop dat verskeie kwessies soos paaie en Eskom aandag sal geniet. Armour het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels oor wat die organisasie se verwagtinge…
25 Oct 2022 8AM 3 min

Agri-uur: 26 Oktober, Joe Scholtz

Die hoë aanvraag na die Savanna-bokras in Suid-Afrika kan hoofsaaklik toegeskryf word aan die feit dat dié dier ‘n geharde dier is wat oral kan aanpas. Dit is volgens Joe Scholtz van Ghaap Savannas in die Noord-Kaap, wat self ook ‘n teler is. Hy het met OFM-nuus se Bambatha Giko…
25 Oct 2022 6AM 7 min

Agri Hour: Janine Ryan

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Lee Simmons speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website.
24 Oct 2022 9AM 5 min

Agri-uur: Bennie van Zyl

Die stygende dieselprys word ‘n gevaar vir voedselsekerheid en plaas boere onder geweldige druk. OFM-nuus se Lee Simmons gesels met Bennie Van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA hieroor.
24 Oct 2022 8AM 10 min

Agri-uur: 25 Oktober, Louw van Reenen

Suid-Afrikaanse beesvleisprodusente sal nou geweldig baat vind by 'n ooreenkoms wat Suid-Afrika met Saoedi-Arabië gesluit het om beesvleis uit te voer na dié land. Louw van Reenen, die hoof uitvoerende beampte van die Beefmaster-groep, sê hulle verwag dat Saoedi-Arabië tot 1 000 ton beesvleis per jaar sal bestel. Hy het…
24 Oct 2022 6AM 4 min

Agri Hour: 25 October, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
24 Oct 2022 3AM 3 min

Agri Hour: 21 October, Janine Ryan

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Lee Simmons speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website.
20 Oct 2022 12PM 5 min

Agri-uur: 20 Oktober, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
19 Oct 2022 12PM 1 min

Agri-uur: 19 Oktober, Elzette Schutte

Miljoene rande is verlore in die bessiebedryf weens die Transnet-staking. Volgens die bestuurder van Berries ZA, Elzette Schutte, moes hulle na alternatiewe maniere soos lugvrag kyk om bessies van die hawens af te kry. Sy het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May hieroor gesels…
18 Oct 2022 9AM 4 min

Agri Hour: 18 October, Portia Derby

The Chief Executive Officer (CEO) of Transnet, Portia Derby, said at Agri SA's annual congress that the state-owned company wants to work together with the agricultural industry to combat rural crime. This is because both the company and the sector are suffering from ongoing incidents of crime. Here are some…
18 Oct 2022 3AM 4 min

Agri Hour: 18 October, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
17 Oct 2022 11AM 2 min

Agri-uur: 18 Oktober, Gerrit Higgo

Met die Kersiefees wat vanaf 18 tot 20 November in Clocolan in die Vrystaat gaan plaasvind, vind meer mense kersieproduksie interessant. OFM-Nuus se Bambatha Giko gesels met Gerrit Higgo van die plaas Constantia hieroor.
17 Oct 2022 10AM 5 min

Agri-uur: 17 Oktober, Johan van den Berg

Die kanse dat reën in die komende weke in ‘n baie stormagtige vorm kan voorkom met sterk winde en donderweer, is groot. Dit is volgens Johan van den Berg, ‘n onafhanklike landbouweerkundige. Hy het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels oor hoe weervooruitsigte vir Oktobermaand en in die volgende maande…
14 Oct 2022 7AM 3 min

Agri-uur: 14 Oktober, Dawie Roodt

Die Transnet-staking kan moontlik, indien dit vir ‘n lang tydperk voortduur, die land in ‘n ressessie dompel. Só sê Dawie Roodt, ‘n ekonoom by die Efficient-groep, nadat daar reeds miljoene rande velore is weens die staking wat vanaf verlede Donderdag deur werkers voortgesit word. Roodt het met OFM-nuus se Elsabé…
13 Oct 2022 9AM 4 min
1756 – 1776