OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,833 Episodes
1436 – 1456

Agri-uur: 31 Augustus, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
31 Aug 2023 2AM 1 min

Agri-uur: 30 Augustus, Marciel Hopkins

Sentraal-Suid-Afrikaanse boere word uitgenooi om in te skryf vir die 16de reeks van die gewilde maatsoekreeks, Boer soek ‘n vrou. OFM Nuus se Elsabé Richard-May het met aanbieder, Marciel Hopkins hieroor gepraat …
30 Aug 2023 2AM 5 min

Agri-uur: 30 Augustus, Isabel Saunderson

Vroue is eintlik die ruggraat van landbou, want soos die gesegde sê: agter elke suksesvolle man is daar 'n wyse vrou – en in die landboubedryf, is hulle die onsigbare kragte wat deur toewyding en harde werk die sektor laat floreer. En as deel van Vrouemaand-vieringe, gesels OFM Nuus se…
30 Aug 2023 2AM 5 min

Agri-uur: 30 Augustus, Dawie Maree

Die belangrikheid van alternatiewe elektrisiteitsvoorsiening in die landbousektor om voldoende vessel- en voedselproduksie te verseker, was onlangs een van die besprekingspunte by Agri Noord-Kaap se jaarkongres. OFM Nuus se Elsabé Richard-May het met Dawie Maree, hoof van inligting en bemarking by FNB, gesels oor die elektrisiteitspaneelbespreking waarvan hy deel was…
30 Aug 2023 2AM 4 min

Agri-uur: 29 Augustus, Stephan Pietersen

Wat is die stappe wat jy moet neem nadat ‘n plaaswerker aandiens sterf? Wel, om hierdie vraag te beantwoord gesels OFM Nuus se Elsabé Richard-May gesels met Stephan Pietersen van Work Accident Support hieroor …
29 Aug 2023 5AM 9 min

Agri Hour: 28 August, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
28 Aug 2023 8AM 5 min

Agri-uur: 28 Augustus, Minister Ivan Meyer

Landbou in Suid-Afrika is nie vrygestel van politiek nie. Só het Wes-Kaapse Minister en die DA se federale voorsitter, dr Ivan Meyer, verlede week in Kimberley gesê. Die die party het sy premierskandidaat vir die Noord-Kaap aangekondig. OFM Nuus se Elsabé Richard-May het met hom gesels oor die potensiaal van…
28 Aug 2023 8AM 3 min

Agri-uur: 25 Augustus, Nicol Jansen

Die 44ste jaarkogres van Agri Noord-Kaap het hierdie week plaasgevind onder die tema – ‘n gesonde liggaam, siel en gees is nodig om landbourisiko’s te trotseer. OFM Nuus se Elsabé Richard-May het met Nicol Jansen, voormalige president van Agri Noord-Kaap, by hul kongres gepraat …
25 Aug 2023 12AM 3 min

Agri Hour: 25 August, Janine Ryan

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
24 Aug 2023 11PM 11 min

Agri-uur: 24 Augustus, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
24 Aug 2023 7AM 2 min

Agri Hour: 22 August, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
22 Aug 2023 4AM 4 min

Agri-uur: 21 Augustus, Juan Venter

Die 2023/24-wolseisoen het verlede week begin met 'n aanbod van net meer as 8 000 bale, nadat 2 125 bale voor die veiling onttrek is. OVK se Juan Venter het meer hieroor…
21 Aug 2023 6AM 2 min

Agri-uur: 18 Augustus, Kobus Visser

Die Agri Securitas-trustfonds het R1,9 miljoen geskenk aan byna 30 landbou-organisasies en provinsiale affiliasies om veiligheidsprojekte op die platteland te help finansier. Dié nie-winsgewende organisasie beywer hom reeds vanaf 1991 aan landelike veiligheid. OFM Nuus se Heidre Malgas gesels met die fond se Kobus Visser oor dié skenking …
18 Aug 2023 9AM 3 min

Agri-uur: 18 Augustus, Nicolene Smalman

Epko, NWK se sonneblomoliepersaanleg in Lichtenburg in Noordwes, verloor miljoene rande daagliks weens ‘n kragonderbrekings in die Ditobotla-munisipaliteit. OFM Nuus se Elsabé Richard-May gesels met Nicolene Smalman, NWK se kommunikasie beampte, hieroor …
18 Aug 2023 8AM 2 min

Agri Hour: 18 August, Janine Ryan

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
18 Aug 2023 2AM 9 min

Agri-uur: 16 Augustus, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
16 Aug 2023 8AM 1 min

Agri-uur: 16 Augustus, Marné Lessing

OFM Nuus se Elsabé Richard-May gesels vanoggend met Marné Lessing. Sy is die vrou van Lukas wat vanjaar as Vrystaat Landbou se 27ste Jongboer aangewys is. Marné deel onder meer haar uitdagings, wysheid en die merkwaardige rol wat sy in die hartjie van die plaas speel. Hier is hul gesprek…
16 Aug 2023 2AM 5 min

Agri Hour: 15 August, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
15 Aug 2023 2AM 5 min

Agri Hour: 11 August, Janine Ryan

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
10 Aug 2023 9AM 10 min

Agri-uur: 10 Augustus, Andrea Campher

Klimaatsverandering hou aansienlike uitdagings vir die landbou in, wat oesopbrengste, beskikbaarheid van water en plaagbestuur beïnvloed. Agri SA se ramp en risiko-bestuurder, Andrea Campher, sê stygende temperature en uiterste weersomstandighede kan lei tot verminderde landbouproduktiwiteit, terwyl veranderende reënpatrone kan lei tot droogtes of vloede, wat oeste en veebestuur kan beïnvloed…
10 Aug 2023 2AM 3 min
1436 – 1456