Die Vrystaat Landboukongres het Woensdag in Bloemfontein afgeskop. President van Vrystaat Landbou, Francois Wilken, het tydens sy presidentsrede genoem dat jonger boere slegs 12% van totale lede opmaak, en dit is kommerwekkend. OFM Agri se Robyn Schutte het met Dr Lindie von Maltitz, wat verbonde is aan die universiteit van…
Vrystaat Landbou vier vanjaar 120 jaar as ge-organiseerde landbou-organisasie en hul jaarkongres vind ook tot Donderdag in Bloemfontein plaas. OFM Agri se Pieter Moller woon dit by…
In Augustus leer OFM Agri uitblinkers in landbou van nader ken. Vandag se bedryfsvertakking is veiligheid. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger gesels met Dr. Jane Buys van Vrystaat Landbou.
Die Vrystaat Landboukongres skop vandag in Bloemfontein af. OFM Agri se Robyn Schutte het na die afloop van haar begrostingsrede met Vrystaatse LUR van Landbou, Elzabé Rockman gesels, oor die belangrikheid van haar bywoning by die kongres om sodoende verhoudings tussen departemente te versterk…
Hierdie Augustusmaand leer OFM Agri meer oor uitblinkers in landbou. Vandag se bedryfsvertakking is bemarking en Robyn Schutte gesels met Christelle Basson, bemarkings- en kommunikasiebestuurder by OVK.
Sojaboonproduksie is aan die toeneem in Suid-Afrika. OFM Agri se Robyn Schutte het met bemarkingsbestuurder vir rygewasse by Syngenta Suid-Afrika, Hanlie Geldenhuys, gesels oor wat produsente kan doen om optimale opbrengste vir hul oeste te kan verseker.
Johan Gunter gesels met Gareth Hurwitz van Hurwitz Farming in Davel, Mpumalanga waar die 10de Boran produksieveiling plaasgevind het in die Bull ring auction house. Die sesjarige Boranbul, Cyclone het gesorg vir die rekordprys van R8-miljoen en is gekoop deur n Zimbabwiese boer. Met hierdie prys is alle vorige rekords…
Hierdie Augustusmaand leer OFM Agri meer oor uitblinkers in landbou. Vandag se bedryfsvertakking is landbou-ekonomie en Robyn Schutte gesels met Heleen Viljoen, wat by Graan SA werksaam is.
Tydens die Begrotingsdebat in die Vrystaatse Wetgewer gister (1/8) het LUR vir Landbou in die Vrystaat, Elzabé Rockman, haar voorgestelde begroting vir die landboubedryf aangekondig, wat grotendeels positief ontvang is.
The digital editor of Farmer’s Weekly, Sindira Chetty, gives an overview of the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website.
Die Agri Oos-Kaap kongres het gister (31/7) in Jeffreysbaai afgeskop en was die eerste amptelike georganisseerde landboukongres wat minister van landbou, John Steenhuisen in Suid-Afrika bygewoon het. Ons luister na ’n uitreksel van sy toespraak, waar hy ’n boodskap van bemoediging deel, asook die rede waarom hy op die portefeulje…
Johan Gunter gesels met Prof Andries Raath, die Beeldbouvoorsitter en Streeksbestuuder vir Bloemfontein omgewing, oor die rol van die RPO in die rooivleisbedryf.
’n Uitbreking van siektes onder pluimvee in Brasilië beklemtoon die dringende behoefte aan beleidshervormings rondom invoere in Suid-Afrika. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met hoof uitvoerende beampte van Hume International, Fred Hume, oor hoe die streng beleide die invoer van meganies ontbeende produkte die Suid-Afrikaanse ekonomie beïnvloed…
Die Vrystaat Landbou kongres skop eerskomende Woensdag in Bloemfontein af. Die organisasie wat vanjaar hul 120ste bestaansjaar vier hoop om met dié kongres saam belanghebbendes te bou op die suksesse wat die bedryf reeds behaal het. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met hoof uitvoerende beampte, Gernie Botha en president…
Dr Johnny vd Merwe gee die jongste vleispryse en tendense en vergelyk oudergewoonte die rand/dollar wisselkoers
30 Jul 2024 11PM
4 min
900 – 920
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.