OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,839 Episodes
1900 – 1920

Agri-uur: 18 Julie, Nicol Jansen

Die president van Agri Noord-Kaap, Nicol Jansen, het jongboere in die provinsie besoek as deel van beoordeling vir vanjaar se Jongboer van die Jaar-kompetisie. Jansen sê jongboere speel ‘n groot rol in die produksie van voedsel en glo dat hulle, ten spyte van uitdagings, ‘n positiewe bydrae tot die landbousektor…
18 Jul 2022 2AM 4 min

Agri Hour: 18 July, Johan Breytenbach

Veld fire incidents in the Free State have increased by more than 293% in the last three years. This shocking percentage was made known by Johan Breytenbach from the Free State Umbrella Fire Protection Association, during a fire awareness day. Here is OFM News’ Elsabé Richard-May with some highlights from…
18 Jul 2022 2AM 5 min

Agri-uur: 18 Julie, Stephan Pietersen

Produsente moet eers ‘n profiel op die Vergoedingsfonds se aanlynstelsel – CompEasy – skep, voordat hulle enige voordele van die fonds kan geniet. Dit is volgens riglyne deur Stephan Pietersen, die stigter van Work Accident Support, in ‘n poging om produsente by te staan met belangrike inligting raakende die Wet…
18 Jul 2022 2AM 6 min

Agri Hour: 15 July, Janine Ryan

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website.
14 Jul 2022 9AM 7 min

Agri-uur: 15 Julie, Deon Joubert

Nuwe regulasies vir kouebehandeling van Suid-Afrikaanse sitrus wat deur die Europese Unie (EU) se staande komitee oor plante, diere, voedsel en voer, bekendgemaak is, kan die plaaslike sitrusbedryf miljoene rande kos. Deon Joubert van die Suid-Afrikaanse Sitruskwekersvereniging gesels met OFM-nuus se Elsabé Richard-May oor wat hierdie regulasies behels…
14 Jul 2022 3AM 6 min

Agri-uur: 14 Julie, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
13 Jul 2022 5AM 2 min

Agri-uur: 13 Julie, Elsabé Richard-May

Verskeie organisasies het hul kommer uitgespreek oor die impak wat beurtkrag op die landbousektor het. OFM-nuus se Elsabé Richard-May kyk na wat van die organisasies te sê het…
13 Jul 2022 2AM 2 min

Agri Hour: 13 July, Ephraim Tshobeka

Worm farming has the potential to alleviate poverty in rural communities. That is according to Ephraim Tshobeka, a lecturer at the Central University of Technology. In a two-part interview, Tshobeka, who is also called the “grandfather of worms” speaks to OFM News’ Elsabé Richard-May about the importance of worms in…
12 Jul 2022 8AM 8 min

Agri Hour: 12 July, Boikie Mampuru

Farmers who are unable to pay the required national minimum wage can apply for an exemption at the Department of Labour and Employment. This is according to Boikie Mampuru, the Chief Inspector at the Department of Labour and Employment in North West, after a visit to two farms in North…
11 Jul 2022 8AM 3 min

Agri-uur: 11 Julie, Roelie van Reenen

Ten spyte van berigte wat daarop dui dat bek-en-klouseer onder beheer is, meen rolspelers in die rooivleisbedryf dat dit steeds algemeen voorkom en 'n wesenlike bedreiging vir die beesvleisbedryf inhou. Roelie van Reenen, hoof van die Beefmaster-groep se verskaffingsketting, gesels vanoggend met OFM-nuus se Elsabé Richard-May hieroor…
10 Jul 2022 12PM 3 min

Agri-uur: 11 Julie, Stephan Pietersen (Volle onderhoud)

Soos oudergewoonte gesels OFM-nuus se Elsabé Richard-May met Stephan Pietersen, die stigter van Work Accident Support, oor die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes. In vandag se insetsel gesels Pietersen meer oor hoe die wet beide die produsent en sy werknemers beskerm. Hier is daardie onderhoud…
10 Jul 2022 12PM 5 min

Agri-uur: 11 Julie, Gernie Botha

Winsgewendheid, veiligheid en sekuriteit is van die faktore wat die landboubedryf se lewensvatbaarheid beïnvloed, en is ook op die lys van besprekingspunte by Vrystaat Landbou (VL) se jaarkongres. Die organisasie se kongress vind op 3 en 4 Augustus plaas. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met die Hoof Uitvoerende Beampte van…
10 Jul 2022 12PM 4 min

Agri Hour: 8 July, Janine Ryan

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
7 Jul 2022 9AM 7 min

Agri Hour: 7 July, Boikie Mampuru

The Portfolio Committees on Labour and Employment as well as Agriculture, Land Reform and Rural Development conducted oversight visits to two farms in North West this past weekend. Some of the findings that were made included that farm workers were not paid the required national minimum wage. Boikie Mampuru, who…
6 Jul 2022 10AM 4 min

Agri Hour: 7 July, Dawie Maree

South Africans can expect high fuel prices to continue for the foreseeable future. Dawie Maree, an economist at FNB, says one of the main contributors to the increase in fuel prices is the war in Ukraine. However, he says there are ways that government can help South Africans pay less…
6 Jul 2022 10AM 4 min

Agri-uur: 7 Julie, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
6 Jul 2022 8AM 2 min

Agri Hour: 6 July, Noko Masipa (Full interview)

It has been about 15 years since the National Department of Treasury allocated money for a foot and mouth disease vaccine factory. This is according to the DA’s Noko Masipa. In a two-part interview, OFM News’ Elsabé Richard-May speaks to Masipa about the factory and what the party’s grievances are.
5 Jul 2022 10AM 9 min

Agri Hour: 6 July, Billy Makhafola

Manufacturers of plant-based products, also known as meat analogue products, are prohibited to label their non-meat goods product names that are prescribed for processed meat products. This is according to regulations that were published in the Government Gazette by the Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development. Here’s OFM…
5 Jul 2022 9AM 2 min

Agri-uur: 5 Julie, Retha van der Westhuizen

Byna ‘n jaar nadat veldbrande op die aand van 5 Augustus 2021 verwoesting op Retha van der Westhuizen se huurplaas in Boshof gesaai het, is sy steeds besig om van dié gebeurtenis te herstel. “Ann the calf lady”, soos sy ook bekend staan, het sowat 40 koeie en al haar…
4 Jul 2022 9AM 5 min

Agri-uur: 5 Julie, Johan van den Berg

Alhoewel Julie-maand nie so intens koud gaan wees soos voorheen voorspel is nie, kan sentraal Suid-Afrikaners hulself hierdie week voorberei vir lae temperature. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met Johan van den Berg, ‘n onafhanklike landbouweerkundige, hieroor gesels…
4 Jul 2022 9AM 3 min
1900 – 1920