Nie net het die man die volksliedere by Saterdag se Toets teen Engeland gesing nie, maar hy help ook skrywers en musikante in en om die groter Mangaung [Bloemfontein] area om by die Vrystaat Fees op te tree.
Reeds op die rakke, kry die nuutste uitgawe van Finesse en as jy bietjie oortuiging nodig het, luister na wat Redakteur, Venessa Schoeman als te sê het oor die jongste uitgawe.
Lizz gesels Vrystaat Kunstefees, veral oor haar rol in die komedie 3 Susters asook waar jy haar op die gronde gaan kan opspoor. Vind uit hoekom sy daar gaan wees.
Kindersorg VS het saam met die Vucalective 'n teaterstuk aanmekaargeslaan vir die jaar se VS Kunstefees om die beeld van die sosiale werker aan jou reg uit te beeld. Luister hier.
Laas jaar het hy die Album "Soen en Vergeet" uitgebring en ons gesels weer met die man oor een van die enkelsnitte op sy album en of hy aan homself 'n toekenning mag gee by hierdie jaar se Ghoema's?
Op die rakke, sal jy die volgende uitgawe van Vrouekeur sien. Luister hier na die Potgooi om te hoor wat jy als in die nuutste uitgawe kan lees.
24 Apr 2018
4 min
520 – 540
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.