OFM OFM Nights

OFM Nights

OFM Nights with Ashmund Martin, Mondays to Fridays, 19:00 - 23:00.
Daily English South Africa Leisure · Music
429 Episodes
280 – 300

Caroline Grace op OFM Nights

Ons het opgevang met die beeldskone sangsensasie Caroline Grace. Sy is 'n baie besige dame en ons gesels ook bietjie oor hoe gereeld sy haar man Heinrich Brüssow sien. Ons verwag nog groot dinge van hierdie talent.
25 Jan 2019 11AM 5 min

Willem Botha op OFM Nights

Willem gesels musiek, TV, fotografie en boelies op sosiale media.. "Om nice te wees is die nuwe cool"
7 Nov 2018 1PM 5 min

Fatman op OFM Nights

Johan Brummer of "Fatman" gesels Cheetahs, hoekom hy die Blou Bulle ondersteun, nuwe musiek, en meer…
5 Nov 2018 1PM 3 min

Charlize Berg op OFM Nights

Ons gesels sommer vinnig met die nuwe mama en hoor waarmee sy besig is en wanneer ons haar in Sentraal SA kan verwag.
1 Nov 2018 1PM 2 min

Is jy dalk 'n NARSIS?

Sielkundige Melani vd Bergh gesels oor simptome, oorsake en behandeling van narsisme #MedicalMonday op #OFMNights
16 Oct 2018 4AM 8 min

Riana Nel on OFMNights

If you live in Central South Africa, Riana Nel wants to rent a room in your home for a weekend.. or two
18 Sep 2018 12PM 4 min

Unheard Voices: 'People Like Us': Episode 7

For every act of intolerance, hate, and violence, there’s an act of understanding, compassion, and care. These are real-life stories of hope – where people have seen past their differences to reconnect. This is the sixth episode of Unheard Voices: 'People Like Us'.
17 Sep 2018 9AM 5 min

OFMNights - Die Verbruikerswet

Die Verbruikerswet en meer spesifiek die beskerming wat die Wet bied aan verbruikers ten opsigte van defekte goedere wat hul ter goeder trou aangekoop het. Maureen Odendaal van Oden Law Prokureurs
13 Sep 2018 12PM 4 min

#OFMNights - What is Depression?

Registered psychologist, Este Pistorius joins us to discuss depression, what it is, treatments available and more
11 Sep 2018 12PM 5 min
280 – 300