OFM The Good Morning Breakfast show

The Good Morning Breakfast show

The Good Morning Breakfast show, featuring Shandor Potgieter, Margaret Whitfield, Nadine Blom and John Walland - weekdays, 06:00- 09:00.
Daily English South Africa Entertainment News · Music Interviews
3,624 Episodes
56 – 76

'n Beter verhouding met jou skoonma

Die Good Morning Breakfast-span gesels met kliniese sielkundige Angie Vorster oor hoekom mense se verhouding soms met hul skoonma moeilik is en hoe om dit te verbeter.
31 May 2023 2AM 5 min

Jou regte indien produkte verkeerd geprys is

Die Good Morning Breakfast-span by doktor Jana Vermaas van die Universiteit Van Die Vrystaat wat jou regte as verbruiker is indien die prys van 'n produk verkeerd gemerk is.
31 May 2023 1AM 3 min

Rugbywêreldbeker 2023 skeidsregter op die Good Morning Breakfast

Jaco Peyper, die sentraal Suid Afrikaanse skeidsregter wat Suid Afrika gaan verteenwoordig by die 2023 Rugbywêreldbeker in Parys het saam met die Good Morning Breakfast-span gekuier om oor die wêreldbeker te gesels en het self 'n argument tussen twee kollegas geblaas.
30 May 2023 2AM 22 min

More Music Friday: Carla Franco

Elke Vrydag gesels die Good Morning Breakfast met talentvolle individue en groepe in die musiekbedryf en vra hulle om akoestiese weergawes van hul liedjies vir More Music Friday te speel.
26 May 2023 1AM 17 min

Handling your finances with Albert van Wyk

The Good Morning Breakfast team spoke with author of the book, Millionaire at 22 to ask him for a few tips on how we can better manage our finances and successfully navigate life as we see that everything seems to be getting more expensive.
24 May 2023 12AM 5 min

Backyard Boer: Toilet rolls and egg trays for seedlings

The Good Morning Breakfast team invites Food Security activist, Thabo Olivier to share his knowledge with anyone who wants to make the most of his land and everyday equipment to become a fully-fledged "Backyard Boer". In this episode, Thabo tells us how you can better use the inner cardboard rolls…
22 May 2023 1AM 2 min

Backyard Boer: Making SUPER compost

The Good Morning Breakfast team invites Food Security activist, Thabo Olivier to share his knowledge with anyone who wants to make the most of his land and everyday equipment to become a fully-fledged "Backyard Boer". In this episode, Thabo tells us what we can do to invite the "good" insects…
22 May 2023 1AM 1 min

Backyard Boer: Making the most of a sweet potato

The Good Morning Breakfast team invites Food Security activist, Thabo Olivier to share his knowledge with anyone who wants to make the most of his land and everyday equipment to become a fully-fledged "Backyard Boer". In this episode, Thabo tells us how to grow more sweet potatoes from those we…
22 May 2023 1AM 2 min

Backyard Boer: Used coffee grounds for composting

The Good Morning Breakfast team invites Food Security activist, Thabo Olivier to share his knowledge with anyone who wants to make the most of his land and everyday equipment to become a fully-fledged "Backyard Boer". In this episode, Thabo tells us how we can utilize used coffee grounds for composting.
22 May 2023 12AM 2 min

Die "Backyard Boer" met Thabo Olivier

Die Good Morning Breakfast-span nooi vir Voedselsekerheidsaktivis, Thabo Olivier om sy kennis te deel met Jan alleman wat sy grond en allerdaagse toerusting die beste wil benut om 'n volwaardige "Backyard Boer" te word.
15 May 2023 12AM 4 min

More Music Friday: Belinda en Amy

Elke Vrydag gesels die Good Morning Breakfast met talentvolle individue en groepe in die musiekbedryf en vra hulle om akoestiese weergawes van hul liedjies vir More Music Friday te speel.
12 May 2023 2AM 13 min

OFM stel eksklusiewe handelsware bekend

Luidens Anchen Lintvelt, OFM verkoops- en bemarkingsbestuurder, is CLOSET 'n opwindende nuwe projek deur OFM wat ontwerp is vir al ons luisteraars.
10 May 2023 3AM 7 min

Eredoktorsgraad aan Maye Musk toegeken

Die Good Morning Breakfast-span gesels met die Universiteit van die Vrystaat se rektor en visiekanselier, Prof. Francis Petersen oor waarom daar besluit is om Maye Musk met 'n eredoktorsgraad te vereer.
8 May 2023 2AM 3 min

Die liedjie wat jy nie gedink het jy kort nie

Ons almal was al in die situasie waar jy nie iets kan vind waar jy dit gelos het nie, net om te hoor dat jou lewensmaat dit op die "regte" plek gebêre het. Die Good Morning Breakfast se Shandor Potgieter het met hierdie liedjie vorendag gekom om sy frustrasie hiermee…
26 Apr 2023 1AM 1 min

Reën se Richann en Nolene is opgewonde vir Bloemskou

Richann en Nolene van die Afrikaanse groep Reën gesels met die Good Morning Breakfast-span en deel hul opwinding oor die komende Bloemskou wat dierdie jaar 140 jaar oud word. Die twee word ook genooi om by Shandor Potgieter in die Shouhuis te gaan kuier.
26 Apr 2023 12AM 5 min
56 – 76