OFM The Good Morning Breakfast show

The Good Morning Breakfast show

The Good Morning Breakfast show, featuring Shandor Potgieter, Margaret Whitfield, Nadine Blom and John Walland - weekdays, 06:00- 09:00.
Daily English South Africa Entertainment News · Music Interviews
3,623 Episodes
36 – 56

2023 Netbal Wêreldbeker: Karla Pretorius

Die Good Morning Breakfast-span het die voorreg gehad om 'n gesprek te voer met netbal legende, Karla Pretorius. Met die Netbal Wêreldbeker wat in Kaapstad plaasvind.
2 Aug 2023 1AM 5 min

Wat is die storie met vervaldatums?

Die Good Morning Breakfast-span het onlangs 'n gesprek gehad met Prof Hanli De Beer van die Noordwes Universiteit. Die brandende vraag van die dag was: Hoekom het alledaagse items soos sout en suiker, wat nie eintlik verval nie, 'n vervaldatum?
2 Aug 2023 12AM 5 min

Hoe hou jy jou brein fiks?

Susters Karin Visser en Marlize Roberts het 'n interessante gesprek gevoer op die Good Morning Breakfast oor die krag van breinoefening en hoe dit kan bydra tot 'n fikser gees en liggaam.
26 Jul 2023 1AM 8 min

Moet nie net enige iets vie jou hond voer nie

As troeteldiere-eienaars, is ons dikwels geneig om ons liefde vir ons pelsgesiggies te wys deur hulle van ons eie kos te bederf. Maar hierin lê die probleem, want baie van die kos wat ons mense geniet, kan nadelig wees vir ons troeteldiere se gesondheid. Om hieroor meer te leer, het…
24 Jul 2023 2AM 5 min

More Music Friday: Barto

Elke Vrydag gesels die Good Morning Breakfast met talentvolle individue en groepe in die musiekbedryf en vra hulle om akoestiese liedjies vir More Music Friday te speel. Die impulsiewe Barto sluit aan by die Good Morning Breakfast vir More Music Friday en vertel van die impulsiefste ding wat hy al…
30 Jun 2023 2AM 15 min

Do you lie to your children from time to time?

The Good Morning Breakfast team spoke to renowned comedian Barry Hilton about the parenting technique of occasionally lying to your children. As the conversation unfolded, Hilton provided insight into this approach and even shared a humorous anecdote about a lie gone awry.
27 Jun 2023 1AM 4 min

Toyota Cheetahs se Hawies Fourie en Victor Sekekete vier Curriebeker-oorwinning

Die Toyota Cheetahs-hoofafrigter, Hawies Fourie, en kaptein Victor Sekekete het vandag 'n besoek gebring aan die Good Morning Breakfast om hul onlangse Curriebeker-oorwinning oor die Airlink Pumas te vier. Met groot opgewondenheid het Hawies ook 'n bietjie lig gewerp op die span se planne vir die toekoms.
26 Jun 2023 2AM 14 min

Legendes wens die Toyota Cheetahs sterkte toe met die Currie Beker finaal

Oud Springbok en Vrystaat speler, Gysie Pienaar en huidige Hoof Uitvoerende Beampte van die Cheetahs, Ross Van Reenen kuier saam op die Good Morning Breakfast, waar hulle bietjie gesels oor die verlede en vir die Toyoda Cheetahs sterkte toewens met die komende naweek se Currie Beker finaal teen die Pumas.
20 Jun 2023 10AM 8 min

More Music Friday: Raaf

Elke Vrydag gesels die Good Morning Breakfast met talentvolle individue en groepe in die musiekbedryf en vra hulle om akoestiese weergawes van hul liedjies vir More Music Friday te speel.
16 Jun 2023 2AM 22 min

Leer jou kind om met geld te werk

Die Good Morning Breakfast span gesels met finansiële bestuurder, besigheids eienaar en pa van twee kinders, Zane Orton, om by hom te hoor hoe jy as ouer die verantwoordelikheid moet vat en jou kinders oor finansies leer.
13 Jun 2023 1AM 6 min

More Music Friday: Neil Nachtrein

Elke Vrydag gesels die Good Morning Breakfast met talentvolle individue en groepe in die musiekbedryf en vra hulle om akoestiese weergawes van hul liedjies vir More Music Friday te speel. Neil Nachtrein sluit aan by die span.
9 Jun 2023 2AM 22 min

More Music Friday: Appel

Elke Vrydag gesels die Good Morning Breakfast met talentvolle individue en groepe in die musiekbedryf en vra hulle om akoestiese weergawes van hul liedjies vir More Music Friday te speel. Appel sluit aan by die span en deel meer oor sy nuwe musiek en die foute wat hy al gemaak…
2 Jun 2023 2AM 24 min
36 – 56