OFM OFM News

OFM News

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Hourly English South Africa News · Business
7,068 Episodes
6440 – 6460

Walus-paroolaansoek: NVG gaan appelleer

Podcast  |  OFM | OFM News
Die staat se aansoek om te appelleer teen die vrylating van Janusz Walus op parool is vanoggend van die hand gewys. Walus dien lewenslange tronkstraf uit vir die moord op die voormalige SAKP-leier, Chris Hani. Die minister van justisie en korrektiewe dienste, Michael Masutha, het verlof gevra om te appelleer…
14 Apr 2016 3AM 1 min

Walus-paroolaansoek: Limpho Hani vaar uit teen regter

Podcast  |  OFM | OFM News
Limpho Hani, die weduwee van die vermoorde SAKP-leier Chris Hani, het uitgevaar teen die regter wat die staat se aansoek om te appelleer teen die vrylating van Janusz Walus op parool vanoggend van die hand gewys het. Walus dien lewenslange tronkstraf uit vir die moord op Hani in 1993. Regter…
14 Apr 2016 3AM 1 min

Aanlyn-registrasieproses by GP-skole kan in ander provinsies gedupliseer word

Podcast  |  OFM | OFM News
Fedsas sê die nuwe aanlyn-registrasieproses vir toelating by Gautengse skole kan in ander provinsies in die land gedupliseer word indien dié stelsel effektief en alle probleme rondom dit opgelos is. Die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole sê daar is nog uitdagings met die aanlyn-registrasieproses in Gauteng. Die stelsel, wat…
14 Apr 2016 1AM 1 min

SMS-bedrogspul: Inwoners van VS en NW ook ingeloop

Podcast  |  OFM | OFM News
‘n Nasionale ondersoek deur die Valke na voorvalle waarin waarin mense oor die land heen al ingeloop is, is ook na die Vrystaat en Noordwes uitgebrei. Valke-woordvoerder, Hangwani Mulaudzi, sê die skelmstreek behels dat mense ‘n sms-boodskap ontvang waarin hulle ingelig word dat ‘n saak in verband met ‘n verkeersoortreding…
14 Apr 2016 1AM 1 min

Uitspraak in aansoek om appél teen parool vir Walus verwag

Podcast  |  OFM | OFM News
Uitspraak in die Minister van Justisie se aansoek om appél teen parool vir Janusz Walus word vandag in die Pretoriase Hooggeregshof gelewer. Walus dien lewenslange tronkstraf uit vir die moord op die voormalige SAKP-leier, Chris Hani. Die minister, Michael Masutha het aangevoer dat die skeiding van magte geskend is toe…
14 Apr 2016 1AM 1 min

ATKV versoek vegadering met UV SR-president

Podcast  |  OFM | OFM News
Die besturende direkteur van die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) sê hulle doen baanbreker werk om nasiebou te bevorder en spits hulle daarop toe om te transformeer. Japie Gouws sê die ATKV konsentreer daarop om moedertale, en nie net Afrikaans nie, te bevorder. Dit volg nadat die Studenteraad (SR) van…
13 Apr 2016 11PM 1 min

Kleuter na die Vrystaat vanaf Mosambiek gerepatrieer

Podcast  |  OFM | OFM News
‘n Jong seuntjie wat in ‘n gevangenis in Mozambiek gebore is, en sedertdien by sy ma in die tronk gebly het, is gister na Suid-Afrika gerepatrieer. Die driejarige seuntjie se ma is ‘n Suid-Afrikaanse burger en afkomstig van die Vrystaat. Lumka Oliphant van die departement van sosiale ontwikkeling, sê die…
13 Apr 2016 11PM 1 min

Leaked teaching post report: FS Edu MEC regards Sadtu as "problematic"

Podcast  |  OFM | OFM News
The South African Democratic Teachers Union (Sadtu) in the Free State has lashed out at the provincial Education Department, saying it was not given a chance to respond to allegations contained in a report about the alleged selling of teaching posts. According to a leaked report, seen by Sadtu, Free…
13 Apr 2016 11PM 1 min

Cameras soon installed in SA prisons to deal with crime

Podcast  |  OFM | OFM News
Unrest in South African jails, such as an instance at Grootvlei Prison in Bloemfontein two years ago when inmates set cells alight and took some officials hostage, the smuggling in of cell phones and drugs, and escapes could soon a thing of the past as Correctional Services plans to install…
13 Apr 2016 11PM 1 min

CWU to march to Luthuli House

Podcast  |  OFM | OFM News
The Communication Workers Union will march to the ANC's head office, Luthuli House, this morning to protest over what it called a tsunami of job losses at Telkom, the Post Office and other parastatals. The union says in the past two years the number of jobs at Telkom has shrunk…
13 Apr 2016 6PM 1 min

'Jobs for sale' report: FS Sadtu allegations false - Makgoe

Podcast  |  OFM | OFM News
Free State Education MEC, Tate Makgoe, says allegations made by the South African Democratic Teachers Union (Sadtu) regarding a leaked report on the so-called 'jobs for sale' scandal are false. In a statement, Makgoe denied claims that he'd said the teachers union was a problem and contributed to the devaluation…
13 Apr 2016 6PM 1 min

Kameras binnekort in gevangenisse regoor die land geïnstalleer

Podcast  |  OFM | OFM News
Gesofistikeerde elektroniese sekuriteitstelsels, wat kameras insluit, gaan na verwagting binnekort in gevangenisse regoor die land geïnstalleer word. Die nasionale kommissaris van die departement van korrektiewe dienste, Zach Modise, het gister voor die parlementêre portefeuljekomitee oor justisie en korrektiewe dienste verskyn. Hy het aan die komitee gesê sy departement het reeds…
13 Apr 2016 3AM 1 min

Eerste ronde van MRK-verhore na moontlike menseregteskendings in NK afgehandel

Podcast  |  OFM | OFM News
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) het laat gisteraand die eerste sessie openbare verhore in die Noord-Kaap afgesluit as deel van ‘n nasionale ondersoek na moontlike menseregteskendings in die KhoiSan-gemeenskap. Inwoners van Platfontein net buite Kimberley, en verteenwoordigers van provinsiale departemente en munisipaliteite was genooi om voor die kommissie getuig. Kommissaris Danny…
13 Apr 2016 1AM 1 min

SA musician takes her piano to the people

Podcast  |  OFM | OFM News
A Johannesburg-based pianist has taken a new approach to bringing her music to the people. Lynette Kruger loaded her white baby grand piano on the back of her van on a ten day trip from Johannesburg to Cape Town to spread the music. She plays her music in exchange for…
13 Apr 2016 12AM 1 min

Feature: The risks of excessive salt intake

Podcast  |  OFM | OFM News
Health experts have warned South Africans, as a salt-loving nation, to get rid of their notorious habit a lot sooner than they have bargained for. According to reports, salt is the major factor that increases blood pressure and is therefore indirectly responsible for many heart attacks and strokes annually. It…
12 Apr 2016 5AM 2 min

Wêreld outisme-maand in April herdenk

Podcast  |  OFM | OFM News
Daar bestaan steeds ’n groot stigma en talle wanpersepsies rondom outisme. Hanlie Degenaar, 'n taal- en spraakterapeut van Potchefstroom, se komentaar kom te midde van Wêreld Outisme-maand wat in April herdenk word. Degenaar sê outisme is ’n neuro-ontwikkelingsafwyking wat tot probleme veral met die ontwikkeling van spraak en kommunikasie lei…
8 Apr 2016 2AM 1 min

FS the fourth province to launch Anti-Racism Network SA

Podcast  |  OFM | OFM News
The Free State has become the fourth province in which the Ahmed Kathrada and Nelson Mandela Foundations have launched their Anti-Racism Network South Africa (ARNSA). Speaking at the network’s provincial launch in Bloemfontein, Sean Moodley from the Ahmed Kathrada Foundation, said the network has already been launched in the Western…
8 Apr 2016 1AM 1 min

Zuma booed in PTA

Podcast  |  OFM | OFM News
Social media is abuzz after President Jacob Zuma was booed in Pretoria last night. Samkelo Maseko reports that scores of people lined a street outside Sammi Marks, where Zuma addressed the National House of Traditional leaders.
8 Apr 2016 1AM 1 min
6440 – 6460