OFM OFM News

OFM News

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Hourly English South Africa News · Business
7,057 Episodes
5800 – 5820

SONA: My father would not be phased by the personal attacks

Podcast  |  OFM | OFM News
President Jacob Zuma's son says last night's chaotic scenes in the National Assembly have embarrassed South Africa on the international stage. Edward Zuma's comment comes after the State of the Nation Address, which was marred by violence and insults, was delayed by more than an hour after EFF MPs were…
10 Feb 2017 3AM 1 min

Feature: SONA 2017 to be remembered for all the wrong reasons

Podcast  |  OFM | OFM News
Chaos erupted on Thursday during the State of the Nation Address after protest by Opposition Party MPs. This lead to Economic Freedom Fighters (EFF) MPs being thrown out out the National Assembly and DA members staging a walk out. OFM News' Cathy Dlodlo and Moeketsi Mogotsi looked how this is…
10 Feb 2017 3AM 3 min

SONA marred by violence and insults

Podcast  |  OFM | OFM News
President Jacob Zuma's State of the Nation Address (SONA) at Parliament on Thursday night was marred by violence and insults. Zuma was meant to start giving his speech at 19:00, but proceedings descended into chaos just as he was about to begin with his speech. Opposition MPs raised numerous points…
9 Feb 2017 10PM 1 min

SONA marred by violence and insults

Podcast  |  OFM | OFM News
President Jacob Zuma's State of the Nation Address (SONA) at Parliament on Thursday night was marred by violence and insults. Zuma was meant to start giving his speech at 19:00, but proceedings descended into chaos just as he was about to begin with his speech. Opposition MPs raised numerous points…
9 Feb 2017 10PM 1 min

Staatsrede met meer as 'n uur vertraag

Podcast  |  OFM | OFM News
President Jacob Zuma se staatsrede was met meer as 'n uur vertraag na talle onderbrekings wat daartoe gely het dat die EFF hardhandig uit die Nasionale Vergadering verwyder is en die DA uitgestap het.Die rand het op R13.42 teenoor die Amerikaanse dollar gestabiliseer terwyl Zuma sy adjunk in sy staatsrede…
9 Feb 2017 10PM 1 min

Nóg reën vir groot deel van sentrale binneland voorspel

Podcast  |  OFM | OFM News
Nóg reën vir groot deel van sentrale binneland voorspel Nóg reën word vir die res van die week oor 'n groot deel van die sentrale binneland voorspel. Reënneerslae die afgelope naweek oor die sentrale deel van die Vrystaat en dele in Noordwes het hoop gebring veral vir boere. Die Bloemfonteinse…
6 Feb 2017 11PM 1 min

Onderwysunie vergader met ontevrede leerkragte aan Bloemfonteinse skool

Podcast  |  OFM | OFM News
Die onderwysunie SAOU sal na verwagting later vandag met ontevrede leerkragte aan die HTS Louis Botha in Bloemfontein vergader nadat spanning by dié skool heers oor vakante poste wat nie gevul word nie. Die SAOU se Reniel Lodewyk sê dié unie is bewus van die situasie. Dit het ontstaan weens…
6 Feb 2017 11PM 1 min

Boere dankbaar oor die reën

Podcast  |  OFM | OFM News
Boere in die Bloemfontein-gebied juig oor goeie reënneerslae die afgelope naweek. Frikkie van der Merwe, wat teen die Modderrivier boer, sê hy het sedert Vrydag 60mm reën gehad. Van der Merwe, met meer as 2 000 hektaar saailande, het in November verlede jaar sonneblom geplant. Hy sê die afgelope naweek…
6 Feb 2017 3AM 1 min

Marquard-aanval: Egpaar sterk goed aan in BFN-hospitaal

Podcast  |  OFM | OFM News
'n Egpaar van Marquard in die Vrystaat wat wreed in hul huis aangeval is die naweek sterk goed aan in 'n Bloemfonteinse hospitaal. Ilse Botha sê dit gaan onder die omstandighede goed met haar ouers, Lourie en Celia van der Merwe, wat Saterdagnag in hul huis deur 'n onbekende rower…
6 Feb 2017 3AM 1 min

Verslag: Kommandowurms

Podcast  |  OFM | OFM News
’n Uitbraak van kommandowurms oor Desember verlede jaar en tydens Januarie vanjaar het talle boere in sentraal Suid-Afrika baie bekommerd. OFM-nuus se Dane Beisheim het gesels met die Programbestuurder vir die Geintegreerde nagraadse Plaagbestuurprogram by die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus, Prof Johnnie van den Berg, oor hierdie pes.
3 Feb 2017 3AM 3 min

FS Health: Network glitch affects 10177 emergency number

Podcast  |  OFM | OFM News
The Free State Department of Health has warned that a problem with its telephone lines is affecting accessibility to emergency control centres for ambulances. Spokesperson, Mondli Mvambi, says the department is experiencing a network problem between Vodacom and Telkom and as such, clients using the Vodacom network cannot access the…
3 Feb 2017 3AM 1 min

Working of Fire back from Cape Town's fire

Podcast  |  OFM | OFM News
The last remaining firefighters from the Free State Working on Fire team that were deployed in Cape Town during the festive season are finally back home. Since the start of the summer fire season in December the team of 150 firefighters helped fought the destructive fires that was raging in…
1 Feb 2017 5AM 1 min

NW premier condemns torching of houses

Podcast  |  OFM | OFM News
North West Premier, Supra Mahumapelo, has condemned the torching of provincial Education MEC Sello Lehari’s house as well as at least three others that were set alight during protests in Moeka village near Makapanstad. Residents started protesting last week over a lack of water in the area, which is served…
31 Jan 2017 11PM 1 min

Nel: Private vervolgingseenheid sal alle SAners baat

Podcast  |  OFM | OFM News
Die bekende staatsaanklaer, Gerrie Nel, het ontken dat die burgerregtegroep, Afriforum se private vervolgingseenheid slegs tot voordeel van Afrikaanssprekendes sal wees. Nel het gister aangekondig dat hy die Nasionale Vervolgingsgesag ná 35 jaar se diens jaar gaan verlaat, om by Afriforum aan te sluit. Hy begin vandag met sy nuwe…
31 Jan 2017 10PM 1 min

VS-polisiebeamptes verskyn weens miljoene se bedrog

Podcast  |  OFM | OFM News
Ses verdagtes, insluitend vyf polisiebeamptes, verskyn na verwagting vandag in die hof nadat 'n nes van bedrog, wat meer as R5 miljoen kan beloop, in die Vrystaatse polisie oopgevlek is. Die polisiebeamptes, werksaam by verskeie eenhede, en ‘n amptenaar van die finansies afdeling, is gisteroggend deur die Valke in hegtenis…
31 Jan 2017 10PM 1 min

Petrol price to increase at midnight

Podcast  |  OFM | OFM News
As the petrol price is set to increase again at midnight tonight, an economist says government should look at cost saving measures instead of increasing taxes. Petrol will go up by 29-cents a litre and diesel by 21-cents a litre. Mike Schussler says while these increases are out of our…
31 Jan 2017 3AM 1 min

NW LUR vir Onderwys se huis afgebrand ná betogings

Podcast  |  OFM | OFM News
Die Noordwes LUR vir Onderwys, Sello Lehari en sy gesin is ongedeërd nadat sy huis die afgelope naweek vermoedelik deur ontstoke gemeenskapslede afgebrand is. Onderwys-woordvoerder, Freddy Sepeng sê die voorval het Saterdag by die Moeka Village naby Makapanstad plaasgevind. Hy sê gemeenskapslede het verlede week begin betoog oor swak dienslewering…
30 Jan 2017 1AM 1 min

Verslag: Sanparke in Noord Kaap gewild onder besoekers

Podcast  |  OFM | OFM News
Die meeste van Sanparke se natuurparke het oor die fees seisoen ‘n toename in besoekersgetalle geniet. Sanparke se woordvoerder oor Ariede-Parke, Nadia Lemmetuis, sê vier uit die vyf parke se besoekersgetalle het gegroei. André Grobler van OFM Nuus het met haar gesels.
27 Jan 2017 5AM 3 min

Aanvalle op voedselprodusente is barbaars: VL

Podcast  |  OFM | OFM News
Vrystaat Landbou (VL) het die aanval op 'n bejaarde boer en sy vrou van Luckhoff gister helder oordag ten sterkste veroordeel. Dit kom nadat die 75-jarige Rudolf Van Heerden en sy 70-jarige vrou Aletta omstreeks 12:30 in hul plaashuis aangerand, vasgebind en beroof is deur twee mans. Vuurwapens, 'n onbekende…
26 Jan 2017 10PM 1 min

SANparke in Noord-Kaap gewild onder somervakansie-besoekers

Podcast  |  OFM | OFM News
Die meeste van SANparke se natuurparke het oor die feesseisoen ‘n toename in besoekersgetalle geniet. Nadia Lemmetuis, woordvoerder van SANParke se ariede streek, sê besoekersgetalle by vier uit die vyf nasionale parke, naamlik die Kgalagadi Oorgrenspark, Augrabies-, Namakwa-, en die Mokala Nasionale Parke het gegroei die somervakansie in vergelying met…
26 Jan 2017 10PM 1 min
5800 – 5820