OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Free State police are searching for three suspects in connection with a business robbery that took place at a restaurant in Bloemfontein last night. Police spokesperson Masilela Langa explains four suspects attempted to hijack a car at about 22:30. They allegedly shot at the driver, who later managed to fled…
Nog niemand is nog in hegtenis geneem nadat swaar gewapende mans by ‘n Nedbank in Klerksdorp, Noordwes toegeslaan het nie. Valke woordvoerder, Tlangelani Rikhotso, sê die mans het gister op sekuriteitswagte, wat op pad was om geld by OTM'e by die bank kry, toegeslaan en ‘n oor-en-weer-skietery het uitgebreek. Rikhotso…
It was an emotional day at the Ebenhezer Community Outreach centre in Virginia yesterday where family members of those that died in the Shosholoza train accident that took place outside Kroonstad earlier this month gathered. Prasa spokesperson Sipho Sithole confirmed to OFM News that 19 of the 21 bodies had…
Die Valke het in hulle ondersoek na die beweerde bedrogspul van miljoene rande met die Vrede-melkery, toegeslaan op die kantoor van premier Ace Magashule en op die provinsiale landbouhoofkantoor by Glen. OFM-nuus se landboujoernalis, Dirk Kok, was ten tyde van die klopjag by Glen en doen verslag:
Parlementêre komiteevoorsitter sê landbouminister, Senzeni Zokwana, moet verduidelik hoe die begunstigdes van die Vrede-melkery bygestaan gaan word; Noord-Kaapse boere jubel oor die reën; en Ankole-boere kry 'n telersgenootskap.
Suidwes Landbou en NviroTek kry ’n 80% aandeel in die Wynland-laboratorium in Wellington; DA sê rolspelers in Vrede-melkeryskandaal moet spoedig vervolg word; en Vrystaatse landboudepartement gekap oor gebrekkige boekhouding vir implimenteringsagentskappe.
Amptenare en politici moet in hegtenis geneem en vervolg word oor Vrede-melkery, sê DA se Roy Jankielsohn; hy sê ook DA wil steeds OB se ondersoekverslag oor die Vrede-projek sien; en as die weervoorspelling reg is, kom die reën in die mieliebelt.
Voormalige Land Bank -hoof, Phil Mohlahlane, oud-LP en twee prokureurs word in April gevonnis oor Land Bank-miljoene; produksie is veeboere se grootste uitdaging en veesiektes is die grootste bekommernis, sê RPO se Koos van der Ryst; en dit is tyd om in te skryf vir die SA Suiwelkampioenskappe.
Die sonneblomprentjie in Noordwes en die noordwestelike dele van die Vrystaat is benard; as dit nie voor die naweek reën nie, kom hier groot moeilikheid vir boere; en wolpryse verstewig.
Droogte knel graanboere in dele van Noordwes en die Vrystaat; en Vrystaat Landbou ontwikkel 'n slimfoontoepassing vir boere en die publiek se veiligheid.
ANC moet eers vergeet van onteiening en al die grond in staatsbesit gebruik, sê VF+; koringinvoere gaan verdubbel: en Vriende van Vrystaat Landbou gestig om boere by te staan.
16 Jan 2018 8AM
3 min
5060 – 5080
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.