OFM OFM News

OFM News

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Hourly English South Africa News · Business
7,037 Episodes
3320 – 3340

Merinoteler gesels oor sy passie vir die ras

Podcast  |  OFM | OFM News
‘n Bekende merinoteler van die Karoo, gesels oor sy passie vir die ras. Gawie van Heerden praat onder andere oor die handelsmerk vir Konsortium en verduidelik die konsep hoe die publiek ook “aandele” in ‘n plaas kan koop en toegang tot die bedryf kan bekom. Daar is verder nuus oor…
17 Apr 2019 7AM 7 min

Director-General of Public Enterprises, Kgathatso Tlhakudi

Podcast  |  OFM | OFM News
The Department of Public Enterprises weighs in on the financial future of the Northern Cape located mine, Alexkor, in which the state is a partner. Director-General of Public Enterprises, Kgathatso Tlhakudi tells OFM News, the Pooling and Sharing Joint Venture (PSJV) between Alexkor SOC and the Richtersveld Mining Company, does…
17 Apr 2019 3AM 1 min

Krokodilivelle pryse toon skerp daling

Podcast  |  OFM | OFM News
Krokodilivelle se pryse toon ‘n skerp daling in vergeleke met ander jare. In die VSA is dit selfs nie meer vir jagters die moeite werd om die diere te vang nie. Die jag van krokodille word nou slegs toegelaat tydens die amptelike maandlange seisoen tussen Augustus en September.
15 Apr 2019 8AM 1 min

SA Kaasfees volgende week in Stellenbosch

Podcast  |  OFM | OFM News
Die gewilde SA Kaasfees vind volgende week in Stellenbosch plaas en ons berig oor die inhoud van die program. Daar is vanjaar onder andere ook kosteaters, musiekoptredes en ‘n unieke kaaskerfkompetisie
15 Apr 2019 8AM 1 min

Agri-podcast: Prevailing drought in the Free State continues to compromise food security

Podcast  |  OFM | OFM News
The prevailing drought in the Free State continues to compromise food security. This is according to the Department of Agriculture and Rural Development in the province. And to make sure that food insecurity is tackled extensively, the Free State Food Security Stakeholders has forged a partnership with various departments in…
11 Apr 2019 8AM 3 min

Melkvolume die laagste in 3 jaar

Podcast  |  OFM | OFM News
Ons berig vandag oor groei in melkvolume wat die laagste in 3 jaar is. Daar word verwys na die verskillende redes vir die daling en daar word ook ‘n vooruitskatting gedoen oor wat vir 2019 verwag kan word.
11 Apr 2019 7AM 1 min

Onderhoud: Vrystaat Landbou Jongboer-kompetisie finalis Herman van Rensburg

Podcast  |  OFM | OFM News
Vandag gesels ons met die vierde en finale finalis in Vrystaat Landbou se Jongboer-kompetisie, waar die wenner volgende week aangewys sal word. Herman van Rensburg is ‘n landbouer van die Oos-Vrystaat en boer in die Arlington-omgewing met ‘n gemengde boerdery. Herman het grootgeword in ‘n huis waar sy pa baie…
11 Apr 2019 7AM 4 min

Nuwe manier om avokados ryp te maak

Podcast  |  OFM | OFM News
Ons berig vandag oor ‘n unieke manier om avokados ryp te maak! ‘n Nuwe Kanadese uitvindsel tref die mark met ‘n storm. Avokados kan nou binne 24 uur ryp gemaak word
10 Apr 2019 7AM 1 min

Onderhoud: Vrystaat Jongboer-kompetisie 2019 finalis, Henk Harmse

Podcast  |  OFM | OFM News
Ons gesels met die derde finalis in die Vrystaat Jongboer-kompetisie vir 2019, Henk Harmse van Bultfontein. Henk vertel van sy passie vir die landbouen hoe die droogte hulle distrik beinvloed. Volgens Henk kon hulle slegs 30% van die normale aanplantings doen. Hy vertel ook van sy vleismerinos en sy betrokkenheid…
10 Apr 2019 7AM 6 min
3320 – 3340