OFM OFM News

OFM News

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Hourly English South Africa News · Business
7,018 Episodes
1520 – 1540

Ds. Jors Reynders van die Vrystaat se Gerontologienetwerk

Podcast  |  OFM | OFM News
Ds. Jors Reynders, sameroeper van die Gerontologienetwerk van die Vrystaatse NG Sinode in Bloemfontein. Dié netwerk beywer hom vir die betekenisvolle veroudering onder senior volwassenes in die Vrystaatse kerk en samelewing.
26 May 2023 8AM 1 min

David Griessel gesels oor die Ben Botma-uitstalling

Podcast  |  OFM | OFM News
Sestien vriende en studente van Ben Botma, oudhoof van die kunsdepartement aan die Universiteit van die Vrystaat, neem ook aan ’n uitstalling in Bloemfontein deel.
24 May 2023 8AM 1 min

Johannes de Villiers oor blydskap

Podcast  |  OFM | OFM News
Die Bloemfonteinse skrywer Johannes de Villiers verduidelik 'n mens kan op twee maniere op terugslae en swaarkry reageer.
24 May 2023 8AM 1 min
1520 – 1540