Radio Tygerberg 104FM Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Daagliks het ons 'n inspirasie boodskap wat aansluit by ons Kragbron teksvers om jou te inspireer.
Daily English South Africa Religion & Spirituality · Christianity
895 Episodes
280 – 300

Erastus Beukes - Spreuke 18:10

Die Here is soos ’n sterk gebou. In swaar tye kan gelowiges by Hom gaan wegkruip. By Hom is hulle veilig. Spreuke 18:10
13 Oct 2024 11PM 1 min

Peter Kotze - SPREUKE 16:3

Ken die Here in alles wat jy wil doen, dan sal Hy jou help om dit uit te voer. Spreuke 16:3
9 Oct 2024 11PM 1 min

Gretha Wiid - SPREUKE 4:23

Bo alles, wees versigtig met wat in jou hart aangaan. Wat jy dink, bepaal alles wat jy doen. SPREUKE 4:23
7 Oct 2024 11PM 2 min

Gretha Wiid - JOB 23:10

Maar Hy weet waarheen ek gaan! Wanneer Hy my toets, sal ek na vore tree suiwer soos goud uit ’n vuur. JOB 23:10
6 Oct 2024 11PM 2 min

Lynette Beer - PSALMS 34:18

Wanneer mense roep om hulp, hoor die Here . Uit al hulle moeilikhede red Hy hulle. PSALMS 34:18
1 Oct 2024 11PM 1 min

Henry Pike - JOB 42:2

Ek weet dat U alles kan doen. Daar is niemand wat u planne kan laat skeefloop as U eers ’n besluit geneem het nie. Job 42:2
30 Sep 2024 11PM 3 min

Gretha Wiid - PSALMS 91:14

Omdat hy My liefhet, sê God, daarom sal Ek hom red; Ek sal hom beskerm, omdat hy my Naam ken. PSALMS 91:14
26 Sep 2024 11PM 2 min

Lynette Beer - PSALMS 55:23

Werp jou sorg op die Here , en Hy sal jou onderhou; Hy sal nooit die regverdige laat wankel nie. PSALMS 55:23
25 Sep 2024 11PM 1 min

Lucio Basson - PSALMS 77:12-13

Ek dink aan die dade van die Here ; ja, ek wil dink aan u wonders uit die voortyd en al u werk oordink, en ek wil peins oor u dade. PSALMS 77:12-13
24 Sep 2024 11PM 1 min

Lynette Beer - PSALMS 46:2

God is vir ons 'n toevlug en sterkte; as hulp in benoudhede is Hy in hoë mate beproef. PSALMS 46:2
19 Sep 2024 11PM 2 min

Gretha Wiid - PSALMS 40:4

En Hy het 'n nuwe lied in my mond gegee, 'n lofsang tot eer van onse God. Baie sal dit sien en vrees en op die Here vertrou. PSALMS 40:4
15 Sep 2024 11PM 2 min
280 – 300