Radio Rosestad Bied aan saam met Benita

Bied aan saam met Benita

Bied aan saam met Benita word aangebied deur Benita Jacobs elke Vrydag tussen 14:00 tot 15:00
Weekly Afrikaans South Africa Education · Education
96 Episodes
60 – 80

Rosestad Skole Top 10 - Primere Skool Jim Fouche

Benita Jacobs se alma mater - Jim Fouché Hoërskool het in die ateljee kom kuier vir die #RosestadSkoleTop10. Haar jongste sussie, Roechelle van der Merwe, was ook een van haar gaste - wat 'n spesiale geleentheid!
19 Mar 2024 56 min

Aiden Nel - SA Swem Span

Aiden Nel, 'n graad 11-leerder aan Grey Kollege, is gekies vir die Suid-Afrikaanse swem span wat van 6-10 Desember 2023 aan die Afrika Junior Kampioenskap in Mauritius gaan deelneem. Aiden is die enigste Vrystaatse swemmer wat gekies is vir die span wat bestaan ​​uit 11 seuns en 10 meisies tussen…
21 Nov 2023 30 min

Rosestad Skole Top 10 - Landboudal

Hierdie onderhoud was aan die brand! Dankie Wessel van Niekerk, Annelien de Wet, Franz Homsek, Claire Nolan en Worsman van der Ryst.
15 Aug 2023 1 hour
60 – 80