Sondag 31 STE Maart 2024, Opstandingsondag Teks: Markus 16: 1 - 8 Tema: Sal julle vertel dat Jesus opgestaan en terug gekom het en dat Hy weer sal kom? Prediker: Ds D van Niekerk
Sondag 17de Maart 2024, dié 5de Sondag in Lydenstyd. Teks: Genesis 50: 1-6, 33-37. Matt 27: 33-37 Tema: Kwaad. God. Goed (In God se hande word dit wat kwaad bedoel is, uiteindelik goed) Prediker: Ds. Auke Compaan
Pinksteraandiens: 1 Teks: Handelinge 1 Vers 8, Handelinge 2 Vers 14, Tema: Ons hoop lê daarin dat die Heilige Gees mense verander. Prediker: Ds D van Niekerk
Sondag 30 April 2023 Teks: 1 Kor 15: 1-11 Met focus op vers 10: " Maar deur die genade van God is ek wat ek is. Sy genade aan my was nie tevergeefs nie ..." Tema: As jy vergeet het wie jy is, moet dan nooit vergeet aan wie jy…
Sondag 19 Maart 2023 Teks: Joh 13: 1-17 Tema: Om God se genade te aanvaar in my eie lewe, beteken ook dat ek JA sê om Sy genade aan ander mense te gee. Prediker: Ds D van Niekerk
Sondag 5 Februarie 2023 5de Sondag na Epifanie. Teks: Matteus 5:13-20 Tema: Waar God sigbaar word... Prediker: Ds DC Laubscher
5 Feb 2023
36 min
60 – 80
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.