100.5FM Radio Laeveld 100.5FM Radio Laeveld PODCAST

100.5FM Radio Laeveld PODCAST

As dit in die Laeveld gebeur is dit op jou radio, 100.5FM familie Radio Laeveld in Mpumalanga, Suid Afrika.
Occasionally Afrikaans South Africa Entertainment News · Music Interviews
348 Episodes
280 – 300

Sade Van Genade episode 35

100.5FM Radio Laeveld — Katja en 'n klomp ander vrouens word op 'n trok na 'n arbeiderskamp vervoer. Sy twyfel of dit haar einde beteken?
29 Nov 2019 10 min

Sade Van Genade episode 33

100.5FM Radio Laeveld — Wanneer sy slaag om uit die hande van die vyand te kom is daar 'n nuwe uitdaging in haar soeke na haar Vader.
29 Nov 2019 9 min

Sade Van Genade episode 32

100.5FM Radio Laeveld — Het Katja se planne geslaag om haar Vader te vind? Haar deursettings wilskrag beur na vore.
29 Nov 2019 8 min

Sade Van Genade episode 31

100.5FM Radio Laeveld — Katja beraam 'n waaghalsige plan om haar pa te gaan haal want sy kan die verlange nie meer stil nie.
29 Nov 2019 11 min

Sade Van Genade episode 30

100.5FM Radio Laeveld — Die Russiese soldate se vingers jeuk op die sneller, en hoe gemaak as hulle in jou voorhuis staan en bevele bulder?
26 Nov 2019 6 min

Sade Van Genade episode 29

100.5FM Radio Laeveld — Die Russe is nou weer op die vlugteling en klop een aand dronk op die deur waar Katja hulle woon.
26 Nov 2019 9 min

Sade Van Genade episode 28

100.5FM Radio Laeveld — Katja moet haastig nuwe planne maak met die onverwagte besoek van die soldate. Is die Russe naby?
26 Nov 2019 9 min

Sade Van Genade episode 27

100.5FM Radio Laeveld — Lewe keer ietwat terug na normaal nadat die vlugtelinge nuwe herberg ontvang, maar dit duur nie lank nie.
26 Nov 2019 11 min

Sade Van Genade episode 26

100.5FM Radio Laeveld — Wat doen die kinders om die vlugtelinge se lewens in gevaar te sit?
26 Nov 2019 9 min

Sade Van Genade episode 25

100.5FM Radio Laeveld — Katja en haar neef loop die gevaar om hulle lewens te verloor maar druk deur om kos vir die geselskap te kry.
26 Nov 2019 8 min

Sade Van Genade episode 24

100.5FM Radio Laeveld — 'n Onstellende ontdekking stop Katja en die vlugtelinge in hulle spore.
26 Nov 2019 10 min

Sade Van Genade episode 22

100.5FM Radio Laeveld — Katja en haar familie besluit om weer na veiligheid te reis - gaan hulle sonder probleme daar uitkom?
26 Nov 2019 9 min

Sade Van Genade episode 21

100.5FM Radio Laeveld — Katja se huis word deur 'n bom getref. Het sy en haar familie oorleef?
26 Nov 2019 9 min

Sade Van Genade episode 19

100.5FM Radio Laeveld — Katja onthou van haar brief wat sy nog nie gelees het nie. Aanranding en gruweldade vind daagliks plaas terwyl die Russe terugslaan.
12 Nov 2019 9 min

Sade Van Genade episode 18

100.5FM Radio Laeveld — Katja keer terug huis toe in die middel van politieke onsekerheid en nie alles loop soos sy beplan het met die rit terug nie.
12 Nov 2019 10 min

Sade Van Genade episode 17

100.5FM Radio Laeveld — Katja maak met haar studies klaar, maar die geheime polisie krap nog waar dit nie jeuk nie, of doen dit?
12 Nov 2019 12 min
280 – 300