Radio Tygerberg 104FM Draaipunt I Liomee Vosloo

Draaipunt I Liomee Vosloo

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.
Weekly Afrikaans South Africa TV & Film
383 Episodes
312 – 332

Shahied Johnson

Shahied het Christene gehaat en sy moeder probeer omhaal om haar Christen geloof af te sweer, maar God het 'n ander plan met sy lewe gehad. Hy is die een wat sy moeder uit die dood opwek
16 Dec 2016 14 min

Ricus Smith

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.
9 Dec 2016 11 min

Dr Celeste De Waal

Was jy al op die rand van 'n afgrond met geen uitsig vir die toekoms nie? Uit hierdie donker put is dr De Vaal geruk en toegerus met 'n nuwe uitkyk op die toekoms en bediening vir mense in nood
2 Dec 2016 13 min

Joseph Gordon

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.
25 Nov 2016 12 min

Barbara Claassen

Het God 'n roeping op jou lewe, en leef jy dit uit? Barbara is geroep en deur God toegerus om 'n profetiese- en droombediening uit te leef
18 Nov 2016 12 min

Jattie

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.
11 Nov 2016 8 min

Patrick en Irene Roussouw

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.
4 Nov 2016 13 min

James Harrison

God ontmoet James op 'n kragdadige manier wat ons laat besef: God is 'n werklikheid
21 Oct 2016 13 min

Marilyn Meiring

Wanneer dokters moed verloor en jou aanraai om jou testament in orde te kry, kan net God die uitkoms verander
14 Oct 2016 12 min

De Wet Meiring

Elke ouer vrees daardie oproep dat jou kind in 'n geweldige motorongeluk betrokke was. Erger nog as jou kind op 'n motorfiets deur 'n motor getref is. Luister en glo - ons dien 'n God wat lewe
7 Oct 2016 12 min

Krystal Swanson

Dalk voel jy vandag jy is tot niks in staat nie omdat chroniese depressie jou lewe inperk. Krystal het met depressie geworstel en is vandag deur die Heilige Gees toegerus om mense in die posisie te versterk en bemoedig
30 Sep 2016 12 min

Jacques en Jean-Marie Ferreira

Wanneer dokters moed opgee op 'n 4 weke oue babatjie, kan net God alleen uitkoms bied. Jacques en Jean-Marie Ferreira
23 Sep 2016 12 min

Dafina Jacobs

God gee tweede en derde kanse, maar kan ons as mense dieselfde doen? Daphina Jacobs
16 Sep 2016 12 min

Middelpos

'n klein gemeenskappie in die middel van nêrens, Middelpos kan God se liefde impak maak. Ds Verryne
9 Sep 2016 12 min

Charmaine du Toit

Wanneer jy die diagnose van 'n langdurige siekte kry, wat kies jy - net die mediese uitkoms, of net die geloofspad? Is dit moontlik om albei te volg?
2 Sep 2016 10 min

Jason Samuels

Van 'n siende persoon tot 'n blinde man verander Jason Samuels se lewe in 'n oogwink
26 Aug 2016 10 min

Mabin van der Sandt

Deur 'n sameloop van omstandighede beskik God dit dat 'n man se lewe gered word, fisies en geestelik. Mabin van der Sandt
19 Aug 2016 9 min

Madele Burger

Wat is jou droom? Madele Burger het nooit kon dink dat sy in staat is om 'n boek te skryf nie, maar God het anders besluit
12 Aug 2016 9 min

Evangelis Denzil Veldsman

Dikwels sien ons uit die swartste modder groei daar die mooiste spierwit lelie. God kan wonders doen
5 Aug 2016 10 min

Sunette Delport

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.
29 Jul 2016 10 min
312 – 332