OFM OFM News

OFM News

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Hourly English South Africa News · Business
7,290 Episodes
7100 – 7120

Before Dawn: Uys comments on duality of drought

OFM News’ agri editor, Sabrina Dean, speaks to Farmer’s Weekly journalist, Gerhard Uys, about news in the agriculture sector. They discuss the duality of the drought today, as well as the closing date for comments on the new Agri BEE sector codes:
22 Jan 2016 1AM 6 min

Before Dawn: VL-hoofbestuurder praat oor boere se behoeftes

Bykans 600 landbouers wat aan ‘n droogtebehoefte-opname deur Vrystaat Landbou deelgeneem het, benodig ‘n gesamentlike inkomste van R15 miljoen per maand om hul boerderye aan die gang te hou. OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het gister met VL se hoofbestuurder, Henk Vermeulen, gepraat:
22 Jan 2016 1AM 4 min

Vier verskyn in verband met moord op Potchefstroomse veeboer

Vier mense wat verbind word met die moord op ’n Potchefstroomse veeboer het vanoggend vlugtig in die plaaslike landdroshof verskyn. Die saak teen Samuel Motsi, Malumo Ngcamphalala, Aida Lebaka en Tefo Mohua is tot 18 Maart uitgestel sodat die hof terugvoer vanaf die Direkteur van Openbare Vervolging kan kry rakende…
22 Jan 2016 1AM 1 min

ANCYL FS to hold anti-racism march

The ANC Youth League (ANCYL) in the Free State is holding a protest march against racism in Bloemfontein today. The league’s provincial chairperson, Makalo Mohale says they are expecting thousands of young people from around the province to attend. The march will start at Bloemfontein’s Central Business District, then move…
22 Jan 2016 12AM 1 min

Man (90) critical after dog attack

A 90-year-old man is in a critical condition after he was mauled by a dog in Water Edge, Carletonville yesterday afternoon. ER24 spokesperson Chitra Bodasing says the elderly man was walking in the area when a pitbull suddenly attacked him. He sustained injuries to his head, neck and left hand…
21 Jan 2016 11PM 1 min

Stuck-in-the-mud

Bultfontein farmer Michris Janse van Rensburg explains how happy he was to have to deal with a tractor stuck-in-the-mud after having not had rain for so long.
21 Jan 2016 8AM 1 min

Piet May: Steeds Grey Kollege se grootste "fan"

Die naam Piet May en Grey Kollege kan nie van mekaar geskei word nie. Hy sal tot op sy sterfbed vir Kollege skree. Grey Kollege vloei immers in sy bloed. OFM Nuus se Mark Steenbok het met hom gaan gesêls.
21 Jan 2016 5AM 1 min

Skywatchers in for a treat

Skywatchers are in for a treat! In a celestial spectacle that hasn't occurred in 10 years, Mercury, Venus, Saturn, Mars and Jupiter have aligned diagonally, and the good news is they are visible to the naked eye. The five planets moved into place in the early hours of Wednesday morning…
20 Jan 2016 11PM 1 min

Presidensiële wag vandag gevonnis

Vonnisoplegging van 'n lid van die presidensiële beskermingseenheid begin na verwagting vandag in die Potchefstroom-landdroshof. Malose Makonyane is gister skuldig bevind op aanklagte van opsetlike saakbeskadiging, die rig en afvuur van ’n vuurwapen, roekelose bestuur, asook die roekelose ingevaarstelling van persone. Sy medebeskuldigde, Sankoela Lepota is vrygespreek nadat Landdros Louisa…
20 Jan 2016 11PM 1 min

Transport Department steps in to stop road carnage

The Department of Transport is seeking to introduce radical measures to stop the carnage on the country's roads. Transport Minister, Dipuo Peters on Tuesday met with the Minister of Justice and Correctional Services, Michael Masutha, where several radical interventions were considered. In announcing earlier that festive season road deaths had…
20 Jan 2016 10PM 1 min

Mos Def being held "against his will in CT"

International hip hop artist Yasiin Bey, known as Mos Def, says South African authorities are holding him against his will in Cape Town. The artist was arrested last week when he tried to leave South Africa with his family, allegedly using a so-called world passport. He appeared in the Bellville…
20 Jan 2016 3AM 1 min

Maimane: Beleidsdokument bekendgestel vir "regverdige" SA

Opposisieleier Mmusi Maimane het vandag in Johannesburg bekendgemaak dat die DA binne die volgende paar weke 'n beleidsdokument bekend sal stel, wat 'n regverdige toekoms vir Suid-Afrika uiteensit. Mmaimane se toespraak het veral klem gelê op rasseverhoudinge in Suid-Afrika nadat verskeie rassistiese voorvalle die afgelope paar weke aandag in die…
19 Jan 2016 10AM 1 min

Tlokwe-stadsraad sit stryd om raadsvergadering te belê in hof voort

Die gesamentlike opposisie in die Tlokwe Stadsraad het vanmiddag 'n dringende aansoek dat die Speaker, Barei Segotso, 'n raadsvergadering moet belê, in die Noord-Gauteng Hooggeregshof voortgesit. Volgens hul regsverteenwoordiger, Hans-Jurie Moolman, sal slotargumente na verwagting more gelewer word, in die hoop dat ’n uitspraak binne die volgende paar dae gelewer…
19 Jan 2016 10AM 1 min

Welkom: Polisieman se lyk in motor gevind

Die Valke ondersoek ‘n saak van moord na ‘n polisiebeampte van Welkom se lyk gisteraand in sy voertuig gevind is. Polisiewoordvoerder, Hangwani Mulaudzi, sê die liggaam van die 34-jarige James Concoshi is op die agtersitplek van sy voertuig met kopwonde en verskeie merke op sy nek gevind. Mulaudzi sê die…
19 Jan 2016 8AM 1 min

Stembusse oop vir spesiale stemme in tussenverkiesing

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het vanoggend vroeg begin om stembusse oop te maak vir spesiale stemme in die Ngwathe-tussenverkiesing. Die Provinsiale Verkiesingsbeampte in die Vrystaat, Jabulani Tshabalala, sê die tussenverkiesing is genoodsaak na die afsterwe van die raadslid in die wyk en kiesers kan môreoggend vroeg reeds hulle kruisies trek…
19 Jan 2016 7AM 1 min

Mieliemeel nog vir ten minste 18 maande duurder

Suid-Afrikaners kan hulleself daarop voorberei om vir die volgende 18 maande ten minste 30% meer vir mieliemeel te betaal. Graan SA-ekonoom Wandile Sihlobe sê alhoewel niks aan die droogte gedoen kon word nie, kan daar nou gefokus word op bystand aan produsente en die voorkoming van voedseltekorte. Jacaranda FM
19 Jan 2016 7AM 1 min

Feature: Tax

OFM Nuus se Dane Beisheim het met rolspelers gesels en die volgende insetsel saamgestel rakende die impak wat dit op belastingbetalers sal hê.
19 Jan 2016 7AM 3 min

Registration at UFS going smoothly

There are no disruptions at the University of the Free State’s registration process and according to university spokesperson, Lacea Loader, the higher learning institution is satisfied with the registration process so far. Senior students have the option of registering online. Loader says first year students at the Qwaqwa campus started…
19 Jan 2016 5AM 1 min
7100 – 7120