OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Die Sekretaris-Generaal van die ANC, Gwede Mantashe het 'n beroep op die drieparty-alliansie gedoen om saam te staan om die sogenaamde "Gupta-risasie" van die land te verhoed. Mantashe het gister by 'n provinsiale beraad van die alliansie in Kimberley gepraat. Hy het gesê dit is die plig van die drieparty-alliansie…
ANC Secretary General Gwede Mantashe maintains the recent ffensive launched against President Jacob Zuma is an attack against the party, rather than the president alone. Speaking at the opening of the Northern Cape's Alliance Summit in Kimberley, Mantashe said those asking for Zuma's head are using him as a scapegoat,…
The Independent Electoral Commission (IEC) is confident it’s ready for the municipal elections in four month’s time, despite a pending Constitutional Court ruling that could impact proceedings. President Jacob Zuma on Wednesday yesterday announced that the local government elections will be held on 3 August, as Maryke Vermaak reports.
A political analyst says while the likes of Deputy President Cyril Ramaphosa, Finance Minister Pravin Gordhan and his Deputy Mcebisi Jonas may not be happy with President Jacob Zuma's conduct, they remain members of the ANC. Somadoda Fikeni's comment comes after a list of MPs who voted for and against…
Die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, sê hy en die party se nasionale voorsitter, Baleka Mbete se bywoning van die drie-party alliansie beraad in die Noord-Kaap is nie ‘n magsvertoning nie. Hy het aan OFM-nuus gesê dat lede van die party se nasionale uitvoerende komitte (NUK) provinsiale berade in…
Die nuwe beleid vir standaarde vir skoolhoofde in Suid-Afrika, wat op 18 Maart in die Staatskoerant gepubliseer is, is ’n belangrike mylpaal vir onderwys in die land. Paul Colditz, uitvoerende hoof van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (FEDSAS), het die minister van basiese onderwys Angie Motshekga en haar…
Shoddy workmanship on the side of a contractor has led to residential areas to the east of the N12 highway in Potchefstroom, North West, being left without water again. This was confirmed to OFM News by Tlokwe City Council spokesperson Willie Maphosa, and is the second such incident in as…
A mother and her child, believed to be about three-years-old, were killed in an alleged hit-and-run on the Viljoenskroon road outside Potchefstroom last night. ER24 spokesperson, Werner Vermaak, says it is alleged the deceased crossed the road when a large vehicle, believed to be a truck, hit them and drove…
Opposition parties say they will use every legal avenue to remove President Jacob Zuma from office. After losing a motion in Parliament to have Zuma removed, opposition parties including the Economic Freedom Fighters, Democratic Alliance, Congress of the People and the United Democratic Movement vowed they would not give up…
Die DA-mosie om president Jacob Zuma in 'n staat van beskuldiging te plaas is in die parlement verslaan. Tweehonderd-33 parlementslede het teen die mosie gestem, terwyl 143 ten gunste daarvan gestem het. Niemand het buite stemming gebly nie. Zuma het nie die debat oor die mosie bygewoon nie. Die DA…
Solidariteit sal besluit op ’n plan van aksie sodra dit die operasionele vereistes vir ’n beoogde aflegging van personeel by die Noordwes-Universiteit bestudeer het. Dit is volgens Solidariteit se Johan Botha, en volg na die vakbond in ’n skrywe aan die NWU versoek het dat die universiteit inligting oor die…
Opposisiepartye in die parlement vergader vanoggend voor die debat oor 'n mosie om president Jacob Zuma uit sy amp te verwyder. Die Demokratiese Alliansie (DA) stel die mosie volgens artikel 89 van die grondwet in na verlede week se Grondwethof-beslissing dat Zuma nie sy grondwetlike verpligtinge nagekom het in sy…
Die Departement van Samewerkende Regering in die Noord-Kaap sê sowat 28 000 inwoners en eienaars van HOP-huise moet nog hul titelaktes kry. Woordvoerder, Xhanti Teki, sê die agterstand het oor die jare opgebou met die grootste gedeelte van die uitstaande titelaktes wat voor 1994 en kort daarna dateer. LUR Alvin…
An economist is estimating that the average South African household will fork out an extra R450 a month to make ends meet. Petrol and electricity tariff increases kick in this month. Francois Stofberg says smokers can expect to add an additional R26 to this figure. Petrol is set to go…
Die polisie in Bloemfontein ondersoek 'n voorval waarin 'n 70-jarige weduwee vermoedelik die naweek in haar woonstel met 'n hamer doodgeslaan is. Polisiewoordvoerder, Wendy Nkabi, sê die bejaarde vrou, wie se naam nie bekendgemaak is nie op versoek van haar naasbestaandes, is Sondagaand omstreeks 20:00 in haar slaapkamper in die…
Die moontlikheid van brandstigting word nie uitgesluit nadat 'n brand vanoggend by die Motheo TVET-kollege in Bloemfontein uitgebreek het nie. ‘n Afdelingsoffisier van die Mangaung-brandweer-en-reddingsdiens, Braam van Zyl, sê die brandweer is ongeveer 06:00 vanoggend ontbied nadat ‘n brand binne die administratiewe gebou op die kampus ontstaan het. Hy sê…
Vleissentraal Managing Director Wimpie du Plessis says farmers are being proactive by selling livestock now as there is not going to be sufficient feed for winter and the period after winter.
Welkome reën val sedert gisteraand in baie dele van die droogtegeteisterde Vrystaat en boere is dankbaar vir elke druppel. Kobus van der Wath, wat tussen Bultfontein, Brandfort en Theunissen boer, sê die reën help baie vir boere met sonneblom aanplantings. Hy sê dit is egter té laat vir die groei…
Vleissentraal Managing Director Wimpie du Plessis says farmers have spent huge amounts of money buying in feed for their livestock.
5 Apr 2016 2AM
1 min
6680 – 6700
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.