OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
The SA Litigation Centre (SALC) says today's appeals court ruling against government in the Omar al-Bashir matter upholds an important principle that South Africa had a domestic and international duty to arrest the Sudanese President. The state this morning lost its appeal against a High Court ruling, that its failure…
Al sewe verdagtes wat van die moord op twee vermeende plaasaanvallers by Parys in die Vrystaat aangekla word, sal volgende maand saam in die plaaslike landdroshof verskyn. Dit nadat Wian van der Westhuizen en Fanie Oosthuizen gister op borgtog van R20 000 elk vrygelaat is. Borgtog is egter geweier aan…
Finance Minister Pravin Gordhan believes international investors still have confidence in South Africa, and that the responsibility is ours to ensure we prove them right. He was reporting back on last week’s roadshow to the UK and US which was aimed at garnering investor support ahead of this week’s visit…
Kaartbedrog bly ‘n groot probleem in Suid-Afrika al het dit verlede jaar afgeneem. Die Suid-Afrikaanse Bankrisiko Inligtingsentrum (SABRIC) het aangekondig dat terwyl kaartbedrog in 2015 met 28% gedaal het, het die bankbedryf steeds ‘n verlies van R252.2-miljoen gely. Elmarie Twilley van die versekeringsmaatskappy, Virseker waarsku verbruikers om op hul hoede…
The big guns will be deployed today as the Super 10’s of the ICC World Twenty20 gets underway in Nagpur. First up is India, taking on the every exciting and unpredictable Black Caps of New Zealand. As the world’s number-one ranked team and hosts, India, are considered as favourites to…
Minister van Finansies Pravin Ghordan het geen kommentaar gelewer op berigte dat sy adjunk-minister verlede jaar 'n omstrede vergadering met die Gupta-familie gehad het nie. Ghordan het vanmiddag die media oor sy onlangse beleggersbesoek aan die VSA en die Verenigde Koninkryk toegespreek. Ghordan is spesifiek oor die vergadering uitgevra, maar…
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) verwag 'n tekort aan bloed oor die opkomende langnaweek sowel as Paasnaweek. Volgens SANBD-woordvoerder Vanessa Raju sukkel die Bloeddiens jaarliks tydens Menseregtedag, wat komende Maandag gevier word, en Paasnaweek om die nodige 3 000 eenhede bloed daaglikse te bekom. Die rede hiervoor is omdat vakansiegangers…
Welcome to The Super Over, for an in-depth view of the 2016 ICC World Twenty20 in India, with me Morgan Piek and me Adrian Botha, only on OFM Sport. The T20 World Cup qualifiers are a thing of the past and Afghanistan and Bangladesh will be joining the world top…
Pressure groups, Reform PUK and the United Front will march at the North West University (NWU)'s Potchefstroom campus to hand over a memorandum of grievances to management today. Campus spokesperson, Johan van Zyl, says core business of the campus including tests to be written by students and a graduation ceremony…
The Anti-Racism Network of SA (ARNSA) says despite more than two decades passing since apartheid ended, there are still deep divisions in South African society. The network, representing more than 80 national organisations, is behind Anti-Racism Week which begins today. The campaign aims to tackle racism head on, encouraging South…
‘n Nadoodse ondersoek sal die oorsaak van die dood van ‘n eerstejaarstudent aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus, wat Saterdagmiddag in die kampus se swembad verdrink het, vasstel. Kampuswoordvoerder, Johan van Zyl, sê die 19-jarige Xavier Klein, ‘n student in B.Com Finansiële Rekeningkunde, het saam met drie studentevriende gaan swem. Klein,…
Gemeenskapslede van Britstown het hul harte en beursies oopgemaak vir leerlinge van die Hoërskool Theron op dié Noord-Kaapse dorp nadat ‘n brand Sondagmiddag op die eerste verdieping van die skoolkoshuis verwoesting gesaai het. Die leraar van die NG Kerk Britstown, Hanri Joubert, sê sakelui op die dorp het ‘n helpende…
The head of the geology department at the University of the State (UFS) says he will resign if a student, who took part in recent violent campus protests, is allowed to register. Frederick Roelofse allegedly told third-year geology student, Tebogo Ntshaling he would not allow him to register, adding that…
Die uitslag van ‘n omgewingsgesondheidsontleding na ‘n voorval waarin altesaam 175 koshuisleerlinge van die Bainsvlei Gekombineerde Skool by Bloemfontein gister begin sleg voel na middagete sal na verwagting vandag bekend wees. Provinsiale woordvoerder van die Departement van Gesondheid, Mondli Mvambi, sê tien leerlinge van dié skool is gister in die…
The University of Free State (UFS) is investigating an incident in which a faculty head apparently told a student he would see to it that he was not registered as he had taken part in recent campus protests that saw several statues vandalised and pulled down. The head of the…
An economist says a credit rating downgrade will have a profound effect on the average South African. Officials from ratings agency Moody's will be in the country next week to assess the economy, which has been placed on downgrade review. Should Moody's downgrade the country's credit rating, it would be…
Die motief vir die moord op twee hawelose mans op Virginia in die Vrystaat is steeds ondbekend. Dit kom nadat die lyk van ‘n man tussen die ouderdom van 30 en 35 Sondagoggend by ‘n bank op die dorp gevind is. ‘n Bebloede klip het langs sy lyk gelê en…
Twee renosters is in die Mafikeng privaat natuurreservaat in Noordwes doodgeskiet. Die bestuurder van die reservaat, Louis Coetzee, sê die renosters is gisteroggend gevind. Albei koeie se horings is verwyder. Coetzee sê 'n punt-375-geweer is gebruik. Hy sê vier renosters is sedert die begin van die jaar in die Mafikeng-reservaat…
10 Mar 2016 12AM
1 min
6540 – 6560
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.