OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
'n Bloemfonteinse nagklub-eienaar beplan om 'n bekende skrywer te dagvaar nadat sy geskryf het dat sy in sy nagklub verkrag is. In Jackie Phamotse se nuutste boek, 'Bare', vertel sy dat sy deur ‘n groep mans in Whispers-Klub verkrag was. Sy beweer die leier van die groep is nou 'n…
Veral soja en sonneblom het deurgeloop in Heilbron-haelstorm; kommer oor weidingtoestande en stand van kleiner damme; gespreek gaan voort om regering te laat herbesin oor toetsing van landbouprodukte.
'n Voorspeller van die Bloemfonteinse weerkantoor, Quinton Jacobs, sê droë toestande met geen kans op reën word tot Vrydag in die grootste deel van die sentrale binneland verwag.
Die tekens is daar vir Kersfeesreën in die droë dele van die Vrystaat en Noordwes; eierprys gaan eers hoog bly; en Gift of the Givers en Vrystaatse helpers sorg dat Beaufort-Wes se mense weer water het.
OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Landbousakelui se oë en hoop is gerig op die ANC se leiersverkiesing, sê Senwes se Francois Strydom; Boere vanNoord-Kaapse Blocuso- wyndruif- en rosynprojek naby Keimoes boer vooruit; en Saai- en veeboer Frans Jacobs, van Theunissen, gooi sy gewig in om boere van die droogtegeteisterde Noord-, Wes- en Oos-Kaap te help.
Woordvoerder van die Departement van Polisie, Paaie en Vervoer, Kabelo Moloabi, rig waarskuwing aan motoriste op veilig op paaie dié feestyd te bestuur.
Senwes vaar goed in die halfjaar tot einde Oktober; Agri SA sê hy is bekommerd oor uitbreking van listerillose; en altesaam 64 voornemende jong boere kry môre hulle diplomas aan die Potchefstroom-landboukollege.
'Regering moet ag slaan op landbou se bydrae tot BBP', DA-wetgewerlid , sê dit is onaanvaarbaar dat die OB, Busisiwe Mkhwebane, eers in Februarie terugvoer sal gee oor Vrede-ondersoek; en Asuf wil in 2018 met nuwe leiers praat oor veiligheid op die platteland.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.