The Good Morning Breakfast team spoke to renowned comedian Barry Hilton about the parenting technique of occasionally lying to your children. As the conversation unfolded, Hilton provided insight into this approach and even shared a humorous anecdote about a lie gone awry.
Die Toyota Cheetahs-hoofafrigter, Hawies Fourie, en kaptein Victor Sekekete het vandag 'n besoek gebring aan die Good Morning Breakfast om hul onlangse Curriebeker-oorwinning oor die Airlink Pumas te vier. Met groot opgewondenheid het Hawies ook 'n bietjie lig gewerp op die span se planne vir die toekoms.
Die Good Morning Breakfast se John Walland gesels met Naka Drotské oor die komende naweek de Currie Beker finaal tussen die Toyota Cheetahs en Pumas wat in Bloemfontein gespeel word.
Die Good Morning Breakfast se John Walland gesels met oud Toyota Cheetah Sias Ebersohn oor die komende naweek de Currie Beker finaal tussen die Toyota Cheetahs en Pumas wat in Bloemfontein gespeel word.
Oud Springbok en Vrystaat speler, Gysie Pienaar en huidige Hoof Uitvoerende Beampte van die Cheetahs, Ross Van Reenen kuier saam op die Good Morning Breakfast, waar hulle bietjie gesels oor die verlede en vir die Toyoda Cheetahs sterkte toewens met die komende naweek se Currie Beker finaal teen die Pumas.
Elke Vrydag gesels die Good Morning Breakfast met talentvolle individue en groepe in die musiekbedryf en vra hulle om akoestiese weergawes van hul liedjies vir More Music Friday te speel.
The Good Morning Breakfast team was joined by Ezio Panelatti, a 15-year-old teenager whose soccer skills secured him a spot on a Portuguese Football team.
Die Good Morning Breakfast-span gesels met jong Anton Piek, die kaptein van die o.13A Vrystaat Cravenweekspan. Anton kry ook die geleentheid om met een van sy rugby helde te praat.
Die Good Morning Breakfast span gesels met finansiële bestuurder, besigheids eienaar en pa van twee kinders, Zane Orton, om by hom te hoor hoe jy as ouer die verantwoordelikheid moet vat en jou kinders oor finansies leer.
Elke Vrydag gesels die Good Morning Breakfast met talentvolle individue en groepe in die musiekbedryf en vra hulle om akoestiese weergawes van hul liedjies vir More Music Friday te speel. Neil Nachtrein sluit aan by die span.
Elke Vrydag gesels die Good Morning Breakfast met talentvolle individue en groepe in die musiekbedryf en vra hulle om akoestiese weergawes van hul liedjies vir More Music Friday te speel. Appel sluit aan by die span en deel meer oor sy nuwe musiek en die foute wat hy al gemaak…
Die Good Morning Breakfast-span gesels met Toyota Cheetah David Brits, voor hul kragmeting teen die Pumas. Brits deel ook wat hy met sy lewe wou doen voor sy loopbaan in rygby.
Die Good Morning Breakfast-span gesels met kliniese sielkundige Angie Vorster oor hoekom mense se verhouding soms met hul skoonma moeilik is en hoe om dit te verbeter.
Die Good Morning Breakfast-span by doktor Jana Vermaas van die Universiteit Van Die Vrystaat wat jou regte as verbruiker is indien die prys van 'n produk verkeerd gemerk is.
Jaco Peyper, die sentraal Suid Afrikaanse skeidsregter wat Suid Afrika gaan verteenwoordig by die 2023 Rugbywêreldbeker in Parys het saam met die Good Morning Breakfast-span gekuier om oor die wêreldbeker te gesels en het self 'n argument tussen twee kollegas geblaas.
Elke Vrydag gesels die Good Morning Breakfast met talentvolle individue en groepe in die musiekbedryf en vra hulle om akoestiese weergawes van hul liedjies vir More Music Friday te speel.
Die Good Morning Breakfast-span gesels met Bloemfontein se eie Shéri Brynard en haar ma Suzette oor die pad wat Shéri al gestap het met Downsindroom en al die hoogtes wat sy al bereik het ten spyte daarvan.
The Good Morning Breakfast team spoke with author of the book, Millionaire at 22 to ask him for a few tips on how we can better manage our finances and successfully navigate life as we see that everything seems to be getting more expensive.
Sulene Labuschagne vertel vir die Good Morning Breakfast-span wat presies gebeur het die dag toe haar verloofde haar gevra het om te trou.
23 May 2023 2AM
2 min
44 – 64
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.