OFM The Good Morning Breakfast show

The Good Morning Breakfast show

The Good Morning Breakfast show, featuring Shandor Potgieter, Margaret Whitfield, Nadine Blom and John Walland - weekdays, 06:00- 09:00.
Daily English South Africa Entertainment News · Music Interviews
3,624 Episodes
32 – 52

Tennis veteraan verteenwoordig Suid-Afrika in Portugal

Die Good Morning Breakfast-span gesels met Joey Lubbe, die 64-jarige tennisspeler van Bloemfontein wat in Augustus vir Suid-Afrika gaan verteenwoordig in Lissabon, Portugal, waar sy deelneem aan in die ITF-meesters se wêreldkampioenskapstoernooi.
10 Aug 2023 1AM 13 min

Niks kan vir Louzanne Coetzee stop nie

Wanneer die alarm vroeg in die oggend afgaan, is die meeste van Sentraal Suid-Afrika nog onder die komberse. Vir Paralimpiër Louzanne Coetzee en haar toegewyde gidse, Claus Kempen en Estean Badenhorst, is dit egter tyd om hul hardloopskoene aan te trek en die baan te tref. Hul toewyding was duidelik…
8 Aug 2023 12AM 9 min

Vrystaatse Vrouerugbyspan se Leiers Bespreek Aankomende Finaal

Die Good Morning Breakfast-span het die genot gehad om 'n gesprek te voer met die leierskap van die Vrystaatse vrouerugbyspan, kaptein Bernice Strydom en onderkaptein Kamo Makoele, sowel as hul afrigter Anton Smith voor die aankomende finaal van die Eerste Divisie kompetisie teen die SWD Eagirls hierdie naweek
2 Aug 2023 5AM 8 min

2023 Netbal Wêreldbeker: Karla Pretorius

Die Good Morning Breakfast-span het die voorreg gehad om 'n gesprek te voer met netbal legende, Karla Pretorius. Met die Netbal Wêreldbeker wat in Kaapstad plaasvind.
2 Aug 2023 1AM 5 min

Wat is die storie met vervaldatums?

Die Good Morning Breakfast-span het onlangs 'n gesprek gehad met Prof Hanli De Beer van die Noordwes Universiteit. Die brandende vraag van die dag was: Hoekom het alledaagse items soos sout en suiker, wat nie eintlik verval nie, 'n vervaldatum?
2 Aug 2023 12AM 5 min

Hoe hou jy jou brein fiks?

Susters Karin Visser en Marlize Roberts het 'n interessante gesprek gevoer op die Good Morning Breakfast oor die krag van breinoefening en hoe dit kan bydra tot 'n fikser gees en liggaam.
26 Jul 2023 1AM 8 min

Moet nie net enige iets vie jou hond voer nie

As troeteldiere-eienaars, is ons dikwels geneig om ons liefde vir ons pelsgesiggies te wys deur hulle van ons eie kos te bederf. Maar hierin lê die probleem, want baie van die kos wat ons mense geniet, kan nadelig wees vir ons troeteldiere se gesondheid. Om hieroor meer te leer, het…
24 Jul 2023 2AM 5 min

More Music Friday: Barto

Elke Vrydag gesels die Good Morning Breakfast met talentvolle individue en groepe in die musiekbedryf en vra hulle om akoestiese liedjies vir More Music Friday te speel. Die impulsiewe Barto sluit aan by die Good Morning Breakfast vir More Music Friday en vertel van die impulsiefste ding wat hy al…
30 Jun 2023 2AM 15 min

Do you lie to your children from time to time?

The Good Morning Breakfast team spoke to renowned comedian Barry Hilton about the parenting technique of occasionally lying to your children. As the conversation unfolded, Hilton provided insight into this approach and even shared a humorous anecdote about a lie gone awry.
27 Jun 2023 1AM 4 min

Toyota Cheetahs se Hawies Fourie en Victor Sekekete vier Curriebeker-oorwinning

Die Toyota Cheetahs-hoofafrigter, Hawies Fourie, en kaptein Victor Sekekete het vandag 'n besoek gebring aan die Good Morning Breakfast om hul onlangse Curriebeker-oorwinning oor die Airlink Pumas te vier. Met groot opgewondenheid het Hawies ook 'n bietjie lig gewerp op die span se planne vir die toekoms.
26 Jun 2023 2AM 14 min

Legendes wens die Toyota Cheetahs sterkte toe met die Currie Beker finaal

Oud Springbok en Vrystaat speler, Gysie Pienaar en huidige Hoof Uitvoerende Beampte van die Cheetahs, Ross Van Reenen kuier saam op die Good Morning Breakfast, waar hulle bietjie gesels oor die verlede en vir die Toyoda Cheetahs sterkte toewens met die komende naweek se Currie Beker finaal teen die Pumas.
20 Jun 2023 10AM 8 min

More Music Friday: Raaf

Elke Vrydag gesels die Good Morning Breakfast met talentvolle individue en groepe in die musiekbedryf en vra hulle om akoestiese weergawes van hul liedjies vir More Music Friday te speel.
16 Jun 2023 2AM 22 min
32 – 52