OFM The Good Morning Breakfast show

The Good Morning Breakfast show

The Good Morning Breakfast show, featuring Shandor Potgieter, Margaret Whitfield, and John Walland - weekdays, 06:00- 09:00.
Daily English South Africa Entertainment News · Music Interviews
3,839 Episodes
128 – 148

Op jou merke, gereed, NAMPO!

NAMPO HUB dr. Dirk Strydom gesels op die Good Morning Breakfast voor die ekspo en vertel meer oor wat die weer gaan doen en watter paaie om te ry.
9 May 2025 10PM 3 min

Clarens sanger gekroon as OFM Trok Talent-wenner!

Die oomblik waarvoor OFM-luisteraars sedert Maart gewag het, het vanoggend aangebreek met die aankondiging van die wenner van die OFM Trok Talent-kompetisie. Die kompetisie, wat in samewerking met Select Musiek (’n afdeling van Sony Music Entertainment Africa) aangebied is, het dramaties geëindig toe ’n niksvermoedende Rudo Schwim van Clarens in…
25 Apr 2025 3AM 2 min
128 – 148