Tygerberg 104FM

104fm.org.za | Facebook profile | Twitter profile | Broadcast live on 104fm in Cape metropole | Broadcast schedule Provider RSS
© TYGERBERG 104FM  TYGERBERG 104FM is ‘n platform en die geleentheid om hoop te BRING aan die hopelose en ‘n STEM te gee aan die verdrukte. TYGERBERG 104FM. Ons lééf Christus!

STAPTOG DEUR DIE BYBEL

10 episodes |  Podcast, ±26 min episode every 3 weeks
Staptog deur die Bybel is ‘n program waarin ‘toerleier’ Dr Soon Zevenster en Marius du Plooy, vanaf Genesis spreekwoordelik deur die Bybel stap. Dit is nie bedoel om teologiese diepte-ontledings te wees nie, maar eerder om oorsigtelike perspektief, begrip en waardering vir die Woord te skep. Die program word elke Sondagmiddag om 14.00 aangebied.

KUIER MET RIAN

6 episodes | Afrikaans Podcast, ±45 min episode every 1 week, 1 day
In Kuier met Rian gesels Rian Cloete met interessante mense oor hulle doen-en-late. Van ouens(en vrouens!) wat heerlik musiek maak, tot voorvatters wat hulle deur niks laat stuit nie.En elke keer hoor mens die verkwikkende waarheid: nie deur eie krag nie, maar slegs deur die Genade van God. Skakel in en word bemoedig deur uitnemende gaste op Kuier met Rian.

BOEKRAK

29 episodes |  Podcast, ±9 min episode every 1 week, 3 days
Alles en nog wat oor die jongste boeke op die rak soos ontvang van die voorste Boekuitgewers. Die boeke waaroor gesels word, dek 'n wye verskeidenheid genres en bied iets vir elke smaak. Die program word aangebied deur Ingrid Venter, vooraf opgeneem en uitgesaai op 'n Donderdag om 11h10.