DRAAIPUNT

Tygerberg 104FM  |  Afrikaans  |  Podcast, ±12 min episodes every 1 week, 3 days
Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Lorrein Katzke. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 16h45. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.
20
JAN
Om 17 jaar lank te wag en te glo dat die regte werk gaan kom is nie maklik nie. Dan kom die dag dat Romeo sy hand op sy selfoon lê en die Here vertrou dat dit daardie dag gaan lui met goeie nuus
06
JAN
Andre woon die afgelope 16 jaar in Atlanta Georgia in Amerika en God het hom geroep tot 'n baie unieke bediening waarvan jy nog gereeld sal hoor op Tygerberg 104fm
30
DEC
2016
Hoe antwoord jy as jy in jou hart hoor dat God jou roep om jou werk te bedank en voltyds in Sy bediening in te gaan? Alex was daar en hy het 'n keuse gemaak