Drie steeds vermis na ineenstorting by Barberton-myn

--:--
Die mynbestuurder van die Lily goudmyn naby Barberton in Mpumalanga, Mike Begg sê daar word nog steeds gesoek na drie mense wat vermis word nadat 'n gebou by die myn ineengestort het. Volgens berigte het die gebou in 'n skag ingetuimel. Begg sê die reddingsoperasie duur voort. Vroeër is 76 werkers gered wat ondergronds vasgekeer was.
6 Feb 2016 3AM English South Africa News · Business

Other recent episodes