Oop Mikrofoon
--:--
Valiant Swart is die gasheer vir opkomende, ongepubliseerde skrywers wat hul stemme wil laat hoor by die Woordfees. Elke deelnemer kry vyf minute om sy of haar staal te wys. (Ons vra om verskoning vir die kwaliteit van die opname maar weet daar is luisteraars wat hiervoor wag en stel dit dus met graagte beskikbaar.)