Huweliksfokus: gee jou hersaamgestelde huwelik jou beste
--:--
Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Gee jou hersaamgestelde huwelik jou beste.”