Verkiesing 2024: So werk drie stembriewe vanjaar
--:--
Kiesers sal tydens die algemene verkiesing later die maand hul kruisies op drie stembriewe aanbring. Steve Schormann gesels met Kies Koers oor hoe dit werk.