Hou dop vir leiding deur jou vasbyt

--:--
Charl Saunderson, bekende landbouleier van Kenhardt in die Noord-Kaap, se weeklikse praatjie oor "Kom ons praat weer bietjie boer".
15 Mar Afrikaans South Africa Business · Philosophy

Other recent episodes

Laventel vir die ladies met Isabel Saunderson

Isabel Saunderson, eggenote van die bekende Charl, van "Kom ons praat weer bietjie boer-faam", gesels vanoggend op die vooraand van Moedersdag hierdie naweek. Sy deel 'n lip-lek lekker skaaprib resep.
9 May 4 min