Die ironie van twee belangrike geleenthede

--:--
Gister het minister van finansies, Enoch Godongwana, die nasionale begroting aangekondig en in Bothaville by Nampo Park hou Landbouweekblad en Senwes ‘n konferensie wat met praktiese voorbeelde, oplossings vir die verval van die platteland soek. . Agri SA Adjunk-president Nicol Jansen, vertel van die ironie van die twee geleenthede wat op dieselfde dag plaasvind.
22 Feb 2AM Afrikaans South Africa News · Earth Sciences

Other recent episodes

Die stand van die varsproduktemark

Varsprodukte markte reg oor Suid Afrika het oor al die jare die geleentheid gebied om produsente en aankopers van vrugte en groente byeen te bring waar vraag en aanbod die ware prys van die produkte kon bepaal. Vandag lyk dit of die behoefte steeds daarvoor bestaan maar dat ander faktore…
9 May 12AM 3 min

Hoe kan landelike gemeenskappe beter veiligheid verseker?

Vandag val die fokus op landelike veiligheid. Instrumenteel tot beveiliging van landelike gebiede is proaktiewe optrede deur monitering. Dis hier waar die Agri Securitas Trust Fonds ‘n reuse rol speel vir ‘n veiliger samelewing. Agri SA adjunk-president Nicol Jansen, vertel meer die Agri Securitas Trust Fonds en hoe dit help…
25 Apr 11PM 4 min

Nuwe produksierisiko by soja

Vandag gesels ons bietjie oor sojaboonproduksie. Boere is tans besig om sojaboontjies te stroop en vanjaar kom ‘n verskynsel voor wat die kwaliteit van die oes beïnvloed, wat eintlik ongekend is. Boere het eintlik nog nooit dit as ‘n produksierisiko identifiseer by die beoordeling van die besluit op gewaskeuse nie…
18 Apr 2AM 4 min