Plus 50 - Wildtuin koffietafelboek van Marissa Greeff

--:--
Plus 50 kuiertyd bring vandag die Kruger Wildtuin na jou sitkamer, deur die mooiste koffietafelboek van Marissa Greeff aan julle bekend te stel

Marissa Greef vertel ons meer oor haar boek BOME VAN PLEK TOT PLEK IN DIE NASIONALE KRUGERWILDTUIN. Saammet Nina Grundlingh van Plus50 deel sy hoekom sy die boek aanmekaar gestel het.

https://journals.co.za/publisher/plus50
15 Feb Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes