Hoe lyk jou rapport?

--:--
Die uitreiking van matriekresultate vind vandag plaas. Charl Saunderson, bekende boer van Kenhardt in die Noord-Kaap, gesels in sy praaitjie oor die maniere waarmee ons persoonlike en professionele sukses kan meet. Na skool neem rapporte die vorm van bankstate, speenpersentasies ensovoorts aan. Hoe interpreteer jy jou resultate? Hoe kan jy daaruit baat?
19 Jan Afrikaans South Africa Business · Philosophy

Other recent episodes

Laventel vir die ladies met Isabel Saunderson

Isabel Saunderson, eggenote van die bekende Charl, van "Kom ons praat weer bietjie boer-faam", gesels vanoggend op die vooraand van Moedersdag hierdie naweek. Sy deel 'n lip-lek lekker skaaprib resep.
9 May 4 min