DIE BYBEL - Episode 14 - Groep of individu - hoe het die Bybelse mense hul identiteit verstaan?

--:--
Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels in hierdie episode oor die tema: Groep of individu - hoe het die Bybelse mense hul identiteit verstaan?. Leer meer oor hoe die Bybelse mense hulself verstaan het, die invloed van groepe en hoekom geslagsregisters so belangrik is. Chris en Zander gesels ook oor die individualisme rondom geloof in vandag se tye en hoe kerk ’n rol speel. Aan die einde van die episode antwoord hulle ook ’n paar vrae. Moet ook nie die vreemde en interessante feite oor die Bybel mis nie.
15 Jan Afrikaans South Africa Religion & Spirituality

Other recent episodes

Episode 18 - Slawerny

5 Mei 2024 19:00 - 20:00 Tydens die uur gaan Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Ons gaan met jou feite deel, 'n paar…
6 May 39 min

Episode 16 - Berge, Tempels en Kerke

10 Maart 2024 19:00 - 20:00 Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels in hierdie episode oor die tema: “Van berge, na tempels tot kerk - die plekke waar mense aanbid het. Hulle gesels oor die geskiedenis rondom aanbiddingsplekke in die Ou Testament en Nuwe Testament…
11 Mar 41 min

DIE BYBEL- Episode 15 - Bybelvertalings

Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels in hierdie episode oor die tema: Bybelvertalings. Hulle verduidelik hoe die eerste Bybelvertalings ontstaan het en hoe dit oor die eeue verander het. Hulle kyk ook na die Afrikaanse vertalings en gee raad oor modernde tipe vertalings. Aan die…
12 Feb 42 min