OFM Vrystaat Landbou vier 120 jaar

Vrystaat Landbou vier 120 jaar

Vrystaat Landbou vier op 19 Maart 2024, 120 jaar in georganiseerde landbou. Vrystaat Landbou is 'n vrywillige organisasie met 146 boereverenigings wat by die organisasie geaffilieer is. Hierdie boereverenigings bestaan uit ongeveer 2 800 lede, wat of in persoon of as regsentiteit, by Vrystaat Landbou lidmaatskap het. Die provinsie is in 20 streke verdeel, wat elk 'n streekverteenwoordiger het, en dan word die streke op die uitvoerende bestuur van die organisasie verteenwoordig. OFM Inhousbestuurder, Elzette Boucher-Krüger gesels met van die bestuurslede om meer oor die organisasie uit te vind.
Afrikaans South Africa Business · Business News
5 Episodes

Rudo Opperman - Jongboere

OFM Inhoudsbestuur, Elzette Boucher-Kruger, gesels met Rudo Opperman, die voorsitter van Vrystaat Landbou se Jongboerkomitee.
Season 0 / Episode 0 3 min

Jakkals le Roux - Veiligheid

OFM Inhoudsbestuur, Elzette Boucher-Kruger, gesels met Jakkals le Roux, Voorsitter van Vrystaat Landbou se Landelike Veiligheidskomitee.
Season 0 / Episode 0 2 min

Francois Wilken - Toeka tot nou

Elzette Boucher-Kruger, gesels met president Francois Wilken om meer oor die organisasie se geskiedenis uit te vind.
Season 0 / Episode 0 3 min