Aangebied deur die Vriende van Afrikaans. Met lede van die Boekwurm-leesklub: Die Ilias van Homerus is kuns van toentertyd, maar siedaar, danksy JPJ van Rensburg se hoogstaande Afrikaanse vertaling, sowaar nog toeganklik vir ons. In versvorm word helde soos Blinkhelm-Hektor en Snelvoet-Achilles, en vroue soos die goddelike Helena en witwarm-Andromachê…
Aangebied deur CUM: Bekende radiopersoonlikheid Benescke Janse van Rensburg skryf oor wonderwerke wat bekendes en gewone mense se lewens verander het.Sua du Plessis praat met Benescke oor dié boek se inspirerende geloofstories van mense soos Juanita du Plessis, Michael Mol, Johan Stemmett, Allister Coetzee en baie ander.
Aangebied deur Umuzi: Tydens ’n skoolreünie kom die lewe van ’n groep Suid-Afrikaners onder die loep. Dit is twintig jaar ná demokrasie, wat vryheid vir baie beteken, maar vir hierdie groep ook die verdwyning van ’n lewe waarop hulle voorbereid was. Pieter Duvenhage voer gesprek met Johann Rossouw en Francois…
Aangebied deur Naledi: Wat gebeur met die liggaam wanneer mens op ʼn sianied-kapsule byt? Hoe lank duur dit om te sterf nadat jy haaikos word? In dié prettige aanbieding verklap die bekende medikus en skrywer Heinz Mödler presies wat op mediese vlak gebeur wanneer skurke in James Bond-rolprente aan hul…
Aangebied deur Naledi: Jean Oosthuizen, voormalige nuusredakteur van Kerkbode, besin saam met die omstrede filosoof Abel Pienaar, wie se Rapport-godsdiensrubrieke saamgestel is in dié bundel, oor die moderne mens se omgang met geestelike kwessies.
Kan historiese en nuwe geboue só sinvol by mekaar aanpas dat geskiedkundige buurte optimaal tot hulle reg kom? As argitek en Stellenbosser spreek Wilhelm Kruger sy kommer uit oor sommige ontwikkelinge op ons dorp. Dolf Wieërs, ’n bekende argitek van België, bespreek watter hase hulle daar uit die hoed haal…
Carel Stander, Martiens van Bart en Andries Domburg deel die boeiende geskiedenis van ’n dalk minderbekende Anglo-Boereoorlogmonument met Dorothea van Zyl. Waarom is die monument in die Paarl? Om watter simboliek gaan dit en hoe het dit gestalte gevind? Wat was die destydse rol van nie-vegtende rebelle? Interessante wetenswaardighede oor…
Aangebied deur LAPA Met Irma Joubert, Izak de Vries, Jan-Jan Joubert en Andries Bezuidenhout: Irma Joubert se roman Tolbos fokus op die belewing van ’n rebelse jong Afrikaner in die 1980’s. Sy ontdek die Voëlvry - beweging en werk saam met Helen Zille en Max du Preez in die Spartaanse…
Met Hansie Visagie, Carel Trichardt, Tobie Cronjé, Lochner de Kock, Magda van Biljon en Petrus du Preez en Liz Meiring: Daar is gewone poppe, en dan is daar dié ou bekendes wat ’n historiese rol in die maatskappy gespeel het. Kom hoor die verrassende stories agter ikoniese televisie - persoonlikhede…
13 Mar 2014 8AM
50 min
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.