Afrikaans.com

SOUTH AFRICA | WEBSITE
Verskeie organisasies en individue met ’n liefde en passie vir Afrikaans het saamgekom om Afrikaans in haar verskillende vorme te vier en te verken. Ons nooi jou saam op hierdie ontdekkingstog die wye Afrikaanse landskap in. Ons vra mede-avontuurlustiges om jul unieke Afrikaanse leefwêrelde met ons te deel en ons te verras met jul uitkyk op en ervaring van Afrikaans. Afrikaans se horisonne is wyd en haar karakter is so eiesoortig soos elke mens wie se wortels in hierdie kontinent geanker is. Laat weet ons hoe lyk jou Afrikaans!

Afrikaans Aktueel

60 EPISODES |  Podcast, ±28 min episode every 1 week, 2 days
Elke week word Afrikaans.com se eie radioprogram: Afrikaans Aktueel, op gemeenskapsradiostasies landwyd uitgesaai. Pieter Cloete http://pietercloete.com/, bekende Groot FM radio-omroeper en Afrikaans.com-medewerker vervaardig ‘n halfuur lange-program wat belangrike nuus en sake uitlig wat die Afrikaanse leefwêreld inkleur. Hier kan jy luister na onderwerpe soos moedertaalonderrig, #waarsitlekka by feeste, kunstenaarsfokusse, taalnuus en opwindende projekte en kompetisies waarmee Afrikaans.com besig is. Klik op die blokkies hieronder vir heerlike luistergenot. Jy kan die programme aflaai of aanstuur.

Afrikaans.com

9 EPISODES |  Podcast, ±3 min episode every 4 weeks, 3 days
Verskeie organisasies en individue met ’n liefde en passie vir Afrikaans het saamgekom om Afrikaans in haar verskillende vorme te vier en te verken. Ons nooi jou saam op hierdie ontdekkingstog die wye Afrikaanse landskap in. Ons vra mede-avontuurlustiges om jul unieke Afrikaanse leefwêrelde met ons te deel en ons te verras met jul uitkyk op en ervaring van Afrikaans. Afrikaans se horisonne is wyd en haar karakter is so eiesoortig soos elke mens wie se wortels in hierdie kontinent geanker is.

Laat weet ons hoe lyk jou Afrikaans!

3 channels