Maroela Media

Maroela Media

Maroela Media is 'n gratis Afrikaanse nuus en leefstyl-webwerf. Ons radiodramas word onderleiding van Bettie Kemp opgeneem en ons verskaf ook radioprograminhoud aan gemeenskapsradiostasies regoor Suid-Afrika. Alle inhoud is in Afrikaans en ons bereik mense van alle ouderdomme regoor die wêreld.
South Africa
21 Podcast shows
12 – 21

Podlitiek

Podlitiek is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek.
11 Dec 2023 257 episodes Afrikaans News

Podvoeding

Podvoeding, ’n inisiatief van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum en Maroela Media, is ’n reeks gesprekke oor die toekoms van begronde, Afrikaanse onderwys in Suid-Afrika. Daar is talle krisisse in die onderwys, maar daar is ook oplossings. Daar is hoop en die hoop is ’n omvattende opvoedingsideaal. Dink saam met ons, praat…
2 Jun 2023 19 episodes Afrikaans Education

Promosies

Onderhoude met mense wat produkte of dienste verkoop.
26 Mar 6 episodes Afrikaans Business

Sportnuus

Die jongste sportnuus in Afrikaans, daagliks. Lees meer by https://maroelamedia.co.za/kategorie/sportnuus/
19 Jan 12AM 194 episodes Afrikaans Sports · News

Taaltoffie

Ons gesels met skrywers, deel interessanthede oor boeke en luister saam na boekvoorlesings. Met trots deel van Maroela Media.
19 Apr 160 episodes Afrikaans Books · Language Learning

ToekomsVenster

ToekomsVenster is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
22 Apr 8AM 1,520 episodes Afrikaans Christianity

Weet

Weet is 'n aanlyn ensiklopedie en e-naslaangids vir leerders en is ‘n initiatief van Maroela Media. Die doelwit is om aan leerders toegang te gee tot goeie gehalte, betroubare inligting in Afrikaans, aanvullend tot die skoolkurrikulum, wat hulle in staat sal stel om naslaanwerk vir skooltake en -opdragte in Afrikaans…
5 Mar 101 episodes Afrikaans Education · Kids & Family

Wiele2Wiele

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke. Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening.
18 Apr 289 episodes Afrikaans Automotive

Wimpers op lakens

‘Wimpers op lakens’ , ʼn kortverhaalbundel wat deur Sophia Kapp geskryf is, gaan oor die bekende fotograaf Albert Bredenhann se stories en ervaringe van vroue se leefwêrelde. Kom luister saam na Albert se voorlesings van stories soos “Die kind”, “Tot die dood ons skei”, “Letsels” en “Die storie van ʼn…
7 Mar 2023 10 episodes Afrikaans Fashion & Beauty · Personal Journals
12 – 21