GROOTfm 90.5

SOUTH AFRICA | WEBSITE | FACEBOOK | TWITTER
© GROOTfm 90.5 GROOTfm 90.5 is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en te impakteer met “vermaak wat verskil maak” anders kan ons die lekker liedjies en grootste treffers van alle tye maar op ‘n CD in die kar luister en die nuus van die dag op die internet lees! Ons vier en geniet alles wat goed en reg is, maar aanvaar ook die verantwoordelikheid vir die dinge wat ons nog wil sien verander! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe, maar lééf ook GROOT in die klein en die onbenullige om ‘n blywende voetspoor in ons gemeenskap te laat.

Luister na ons op 90.5fm in Pretoria of op DStv oudiokanaal 820 of laai gerus ons app af om enige plek in die wêreld na ons te luister.

#Riva

85 EPISODES |  Podcast, ±10 min episode every 2 weeks, 1 day
Riva Schoeman, gesoute omroeper met meer as 20 jaar se ondervinding kuier in die middae saam met jou en maak daardie laaste werksure korter met lekker musiek en geselskap. Sy spreek verskeie tema’s aan insluitend inspirasie, skoonheid, vermaak, ligter nuus soos “Wat!!! Rerig?” “Vreemde feite van die dag” en sy laat jou toe om ‘n liedjie vir jou liefie te kies een keer ‘n week. Haar hart klop vir die gemeenskap en sy is beskermvrou vir CMR Noord.

17 channels

« Back 13—17 More »