KlankBank

KlankBank

nr7media se KlankBank is ‘n familie van nis potgooie met Klipkouers SON Besigheidspotgooi as anker en grootste onafhanklike Afrikaanse potgooi in Suid-Afrika.
South Africa
12 Podcast shows

BoerPot

BoerPot is 'n potgooi vir die landbousektor waar ons gereeld gesels oor alles wat met die besigheid van boerdery te make het. Teken in sodat jy nie 'n episode mis nie.
9 Jun 43 episodes Afrikaans Business · Business

Klipkouers

Klipkouers se Sake Ondersteuningsnetwerk (SON) is 'n Private Afrikaanse Sakekamer en Besigheidspotgooi. Jacques Basson gesels gereeld met Afrikaner entrepreneurs en impakmakers ten einde praktiese besigheids-en lewensadvies te ontgin. Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com
9 Jun 311 episodes Afrikaans Business · Business

Pot Vol Kennis

Pot Vol Kennis is 'n nuwe potgooi reeks waar ons jou help anders dink oor onderrig en die toekoms van onderrig. Of jy 'n onderwyser, 'n leerling of 'n ouer is, hierdie reeks is jou deur tot 'n wêreld van inspirasie en onbeperkte moontlikhede. Besoek ons webwerf: https://www.moswereldwyd.co.za/
2 Jun 1 episodes Afrikaans Education · Self-Improvement

Christian Basson Podcast

'n Potgooi waar Christian Basson en Callie Enslin gesels oor tiener stres voorbeelde en statistieke
16 Apr 1 episodes Afrikaans Self-Improvement

BizCrush

Entrepreneur, Jacques Basson, chats with fellow South African entrepreneurs and impact makers in order extract practical business and life advice.
6 Feb 9 episodes English Business · Marketing

Nostalgooi

’n Reeks van nostalgiese potgooi-onderhoude met die baanbrekers en legendes van die Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf. Besoek gerus ons webwerf: www.klankbank.co.za
26 Sep 2022 17 episodes Afrikaans Society & Culture · TV & Film

Pod of Gold

Entrepreneur, Jacques Basson, host this podcast focused on the people and businesses within the mining industry, with the objective to extract nuggets of wisdom and practical business advise.
2 Sep 2022 8 episodes English Business · Management

CaseCast

Case IH het vroeër vanjaar ’n Tegnologie-seminaar op Dullstroom aangebied. Die paneel het ingesluit prof. Ferdi Meyer (Besturende direkteur, Buro vir Voedsel- en Landboubeleid), dr. Theo de Jager (President, Wêreld Landbou-organisasie), Tony Esmeraldo (Besigheidsdirekteur, Corteva) en Derek Mathews (Voorsitter, Graan SA), en die onderwerp onder bespreking was die rol wat…
23 Aug 2022 3 episodes Afrikaans Business · Management

John Deere Africa

The John Deere Africa podcast series gives listeners a chance to hear from people, which typically relate to John Deere and/or the business of agriculture.
28 Nov 2020 26 episodes Afrikaans Science · Nature

MBA in Eiendomsbelegging

Ten einde in eiendom te belê benodig 'n mens heelwat tyd en geld, maar die tyd en geld hoef nie jou eie te wees nie. Ernes Stander het die 'MBA in Eiendomsbelegging"-konsep ontwikkel, wat eiendomsbeleggings moontlik maak vir elke individu. In ‘n drieledige potgooi reeks gesels Ernes en Jacques Basson…
2 Jan 2020 3 episodes Afrikaans Read by Jacques Basson Business · How To

Agri SA

Agri South Africa (Agri SA) is a South African agricultural industry association, founded in 1904. It is a federal organisation, promoting the interests of its members – which it identifies as the sustainable profitability and stability of commercial agricultural producers and agribusinesses – through its involvement and input in various…
12 Nov 2019 8 episodes English Nature · Business

FINES4U

Almal ken daardie hulpelose gevoel wanneer die kamera langs die pad vir jou flits. Jy glimlag beslis nie. Die rompslomp daarna laat ‘n mens selfs meer hulpeloos voel. Hulp is egter byderhand. Cornelia van Niekerk het die lig gesien en lewer ‘n unieke diens om boetes vir jou, of jou…
0 episodes Afrikaans Read by Willem Le Roux Automotive · Government