Radio Tygerberg 104FM

Radio Tygerberg 104FM

Ons is radio.

Radio Tygerberg 104FM is ’n Christen Gemeenskapsradiostasie wat in 1993 teen die Tygerberg geplant is en gegroei het tot die grootste en mees suksesvolle gemeenskapsradiostasie in die Wes-Kaap.

Met ‘n luistertal van meer as 450 000 mense is Radio Tygerberg 104FM ook die grootste Christen Gemeenskapsradiostasie in Suid-Afrika.
South Africa
36 Podcast shows
24 – 36

ONTBYT

Skakel in vir die program wat jou sal inspireer en jou met 'n huppel-in-die-stap by die werk sal kry.
11 Oct 2023 2AM 194 episodes Afrikaans Spirituality

Paarl Interskole 2022

Radio Tygerberg 104FM is die amptelike mediaborg vir die 105ste Paarl Interskole
25 Jul 2022 10 episodes Afrikaans Sports

Paarl Interskole 2023

Radio Tygerberg 104FM is die trotse mediaborg van die Paarl Interskole wat plaasvind op 5 Augustus 2023.
5 Aug 2023 14 episodes English Sports News · Non-Profit

PLATINUM PA'S

‘n Reeks, aangebied deur ds. Cassie Carstens, oor die realiteite en eise van Vaderskap vandag.
19 Sep 2021 15 episodes Afrikaans Christianity · Relationships

Radio Tygerberg I Interskole HS Stellenberg vs HS Durbanville

Radio Tygerberg 104FM is die mediavennoot vir die Hoërskool Stellenberg vs Hoërskool Durbanville Interskole, die grootste Interskole in die Noordelike Voorstede. Mike Potgieter het die onderhoude hanteer met die sportkapteins, skoolhoofde en sportafrigters.
12 Aug 2022 12 episodes Afrikaans Sports

Radio Tygerberg isiXhosa

This is Radio Tygerberg’s isiXhosa department’s podcast channel. We share testimonies, sermons and highlights from on air programmes.
6 Jul 2022 10 episodes Xhosa Christianity

Sondag-laataandoordenking

'n Kort bemoedigende boodskap, elke Sondagaand om 20:45, aangebied deur verskeie predikers.
14 Apr 71 episodes English Christianity

Speak Jesus 2022

Speak Jesus is a National Prayer event in Krugersdorp on 24 September 2022
5 Sep 2022 1 episodes English Christianity

Staptog deur die Bybel

Staptog deur die Bybel is ‘n program waarin ‘toerleier’ Dr Soon Zevenster en Marius du Plooy, vanaf Genesis spreekwoordelik deur die Bybel stap. Dit is nie bedoel om teologiese diepte-ontledings te wees nie, maar eerder om oorsigtelike perspektief, begrip en waardering vir die Woord te skep. Die program word elke…
31 Jan 2021 240 episodes English Religion & Spirituality

Stories van hoop

Luister gerus na bemoediging in die vorm van inspirerende insette en stories van hoop.
3 Mar 2021 133 episodes English Health & Fitness

Vra vir | Mike Potgieter

Elke Donderdag omstreeks 11:30 is dit tyd vir Vra vir op Radio Tygerberg 104FM. Mike Potgieter vra ons gaste luisteraarsvrae rondom die gees en die lewe. Die gaste wat ons kies is mense met geestelike diepte, wysheid en baie lewensondervinding wat die Here opreg dien.
18 Apr 50 episodes Afrikaans Christianity

Wat sê jy?

Inbel- en geselsprogram met Lorrein Katzke.
5 Apr 57 episodes Afrikaans Religion & Spirituality
24 – 36