Ansa van Geest - God se wil

--:--
19.03.2021 - KLIPPIES VAN HOOP - Ek is nog altyd lief vir skryf maar dit het ontrent 3 jaar gelede weer ontwaak toe ek impulsief n skryfkursus bygewoon het...dink juis van Finesse en op Kaapse Kansel geadverteer. Dit het vreemd geklink dat n dokter so iets wil doen maar ek het dadelik net gevoel dis vir my. Een van die sprekers daardie dag was Gerjo-Ben. Die grootste boodskap vir my was: begin net! Hy het my gelei na Finesse se voelgoed webtuiste waar ek as geloofsblogger aanvaar is.Ek stuur die afgelop 3 jaar elke 2 weke iets wat op my hart gedruk is. Ek is dankbaar vir elke klippie van hoop wat ek kan gooi.
19 Mar 2021 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Janelle Visagie - Soloist of Cape Town Opera

09.04.2024 - Cape town Opera Shorts: A festival of Pocket Operas, Three captivating and diverse bite-sized operas including the World Premiere of Conrad Asman’s new Trial by Media opera about the media's perceptions and complexities surrounding the Oscar Pistorius trial; Poulenc’s La voix humaine, Poulenc’s a deeply moving one-act opera…
9 Apr 17 min