Ansa van Geest - KLIPPIES VAN HOOP - Joh 16.27
--:--
26.02.2021 - Ek is nog altyd lief vir skryf maar dit het ontrent 3 jaar gelede weer ontwaak toe ek impulsief n skryfkursus bygewoon het...dink juis van Finesse en op Kaapse Kansel geadverteer. Dit het vreemd geklink dat n dokter so iets wil doen maar ek het dadelik net gevoel dis vir my. Een van die sprekers daardie dag was Gerjo-Ben. Die grootste boodskap vir my was: begin net! Hy het my gelei na Finesse se voelgoed webtuiste waar ek as geloofsblogger aanvaar is.Ek stuur die afgelop 3 jaar elke 2 weke iets wat op my hart gedruk is. Ek is dankbaar vir elke klippie van hoop wat ek kan gooi.