Sondagjoernaal 14 Februarie 2021

Lizelle de Bruin gesels met dr. Dave Viljoen van die NG Kerk Kenridge oor die geskiedenis van Aswoensdag. Lizelle de Bruin gesels met prof. Flip Buys van die Noordwes-Universiteit oor die Kerk in ‘n tyd soos nou. Lizelle de Bruin gesels met Anelia Heese in Duitsland oor haar verpakking van elektroniese begrafnisdienste, wat hulle Herklink noem. Lizelle de Bruin gesels met Carol Miller, koördineerder van JDK Boerdery se kleuterskool, oor haar geloofspad.