Shoprite werkers staak landswyd vanoggend

Die Namibiese Voedsel en Verwante Werkers Unie, Nafau se Adjunk Sekretaris-Generaal Wille Absalom sê die landwye Shoprite, Checkers en Usave betoging begin 8-uur vanoggend by alle dorpe insluitend Windhoek. Hulle sal dan beweeg na verskillende regeringsgeboue om versoekskrifte te oorhandig. Absalom het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.