#12  KATRYN: VROU VAN DIE RICHTERSVELD deur Jan Huisamen - Episode 11

Katryn vertel aan die hof hoe sy Koos Klink betrap het waar hy in die proses was om haar dogter te verkrag. Sy het hom met 'n mes agterna gehardloop met die doel om hom dood te steek. 'n Dokter getuig vir die Staat dat die oorsprong van die bloed op Katryn se rok die oorledene is.