
Wie is ek? 11 Desember 2020
Kersgeskenke – ouers ervaar emosionele en finansiële druk, die kinders ervaar soiale druk, almal verwag iets, maar wat? Kan hierdie druk vermy word? Lise Swart kyk na hoe belangrik kersgeskenke is.