Sondagjoernaal 22 November 2020

Lizelle de Bruin gesels met dr. Braam Hanekom van die Sentrum vir Publieke Getuienis oor sosiale kohesie. Lizelle de Bruin gesels met Tinus Verreyne oor sy boerdery, en die rol van gebed. Lizelle de Bruin gesels met veeboer Charles Muller van Merweville oor die droogte. Lizelle de Bruin gesels met afgetrede predikant, dr. Johan Pienaar, oor dinge wat die lewe die moeite werd maak.